Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natte Valleij

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig. Skoon en netjies. Waarde vir geld. Pragtige omgewing. Baie skoon en privaat ligging. Sentraal na al die plekke wat mens wil besoek, maar ook 'n plaasgevoel. Sal vir seker weer gaan na Natte Valleij.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Was baie aangenaam. Baie mooi omgewing met 'n pragtige geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia B
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Vreeslik lekker en ontspannend. Ons het heerlik gebly en gekuier saam. Lieflike plek — regtig Kaaps soos hul sal sê. Die kaggel in die hoof huis het ons gered van die koue reënweer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zoë
Natte Valleij
Dear Rentia, thank you for your lovely review! We will be happy to host you again in the future.

Aldo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig, gemaklik en goed geleë. Ons het die rustigheid en skoonheid van die omgewing geniet. Asook die perfekte ligging om sodoende in enige rigting in die Boland-omgewing in te vaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aletta S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Netjies, skoon. Baie lekker gebly op hierdie pragtige nat plaas.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Pragtige ou rustige plek. Baie dankie, lekker rustig en stil voor die kaggelvuur. Net rustig ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Baie rustige atmosfeer. Dit was baie lekker by Natte Valleij. Mooi ou gebou, skoon en alles wat nodig is. Kan beter doen om mens in jou blyplek in te boek. Die stort kort 'n bietjie werk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carike D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2024

Ons het saam met ons twee seuntjies in die Hen House gebly en dit baie geniet! Ons het lekker gebly. Die enigste kritiek was dat die WiFi onbetroubaar was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Drienie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Rustig. Plekkie is netjies en skoon met basiese geriewe. Nie voorbereid vir beurtkrag nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Maritza U
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2024

Lieflike omgewing en skoon, netjiese cottage, maar onderhoud skort. Ons is mal oor die ligging so op 'n wynplaas in die wingerd, maar die plaas is vervalle en die huisie en tuine kort aandag. Die cottage is lieflik onder die prieel, so oud en histories, maar nie ordentlik toegerus nie, veral die kombuis (bv. geen bottelopmaker (in die wynland?!?), teepot, papborde ens). Ons het nie instruksies oor toegang gekry nie en moes om die hek klim om in te kom en iemand te gaan soek wat vir ons kan sê hoe om in te kom.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zoë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d816115fc87de46dfbbfa57ec1e05f9ac0292eea76a64a02f5bf7d0b5e364284b3e361ce42149dba55937ff2af2c8642bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Natte Valleij Farm R44/Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834220960849 18.878937163624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang