Nature Conservancy Log Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein Plaas nr 35, Bronbergweg, Bashewa AH, 0056, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nature Conservancy Log Cabin bied verblyf in 'n natuurbewarea aan die oostelike buitewyke van Pretoria.
Verblyf word aan 2 gaste gebied. Dit het ’n oopplan-ontwerp met ’n slaapkamer, aangrensende kombuisie en ’n beskutte badkamer. Die kombuisie is met ’n yskas, tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook lugversorging.
Koffie, tee en melk word voorsien. Die voorstoep het ’n tafel met stoele en ’n aangrensende braai-area. Daar is parkeerplek vir ’n voertuig in die motorhuis. Gaste kan van hier oor die laventelveld, en vrylopende wild tuur en die sonsondergang geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Franso Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Rietfontein Plaas nr 35, Bronbergweg, Bashewa AH, 0056, Gauteng
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein Plaas nr 35, Bronbergweg, Bashewa AH, 0056, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang