@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Beskrywing
Dié luukse ateljee-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n patio met braaigeriewe en lieflike uitsigte. Die kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed met opsie vir addisionele enkelbed. Daar is meer as genoeg kasspasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur. Die eenheid het 'n patio met 'n draagbare braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt kan op aanvraag in gaste se kamer bedien word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse selfsorgeenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Ekstra bed kan op versoek vir 'n kind voorsien word, asook 'n bababed. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, 'n lessenaar, platskerm-TV, 'n stoep met 'n tafel en stoele, ingeboude braaigeriewe en 'n mooi uitsig. Die badkamer het 'n bad, stort, spieëlkas en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt kan op aanvraag in gaste se kamer bedien word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat gesinseenheid kyk uit op die berge. Die eenheid het 'n slaapkamer met slaapplek vir 5 gaste op 3 enkelbeddens en 'n koninggrootte-bed. Op die grondvloer is daar 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die leefarea is oopplan en die vol toebehore kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en braai area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt kan op aanvraag in gaste se kamer bedien word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is ook 'n ekstra aparte stort en toilet. Die kamer het 'n ten volle toegeruste kombuis, groot stoep, ingeboude braai en 'n TV in albei kamers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Ontbyt kan op aanvraag in gaste se kamer bedien word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié groot luukse eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Daar is 'n oopplan-leefarea, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n stoep met braaigeriewe en lieflike uitsigte op die berge en watergat. Die kombuis beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank geskik vir 1 kind om te slaap, 2 beddens vir kinders en 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braaiplek en 'n uitsig oor die watergat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt kan op aanvraag in gaste se kamer bedien word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf C20 E, Claremont, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang