Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Nature Luxury Self Catering Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Bongani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Out of this world. Our stay was amazing. Ethel was the perfect host; may God bless her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammed P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Truly special. Our stay was amazing. Ethel met us and she was always available to assist. Words can't express what an amazing time we had. The place was so peaceful, and the units were spotless. Once again, Ethel made our stay memorable. We will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Thank you for the lovely review, Mohammed. Regards, Karen.

Monika R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige eenhede net buite Nelspruit. Baie goeie waarde vir geld. Baie beïndruk met die akkommodasie, heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Baie dankie vir jou ondersteuning, Monika!

Junaid M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Awesome. Awesome and restful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig, kalmerend en ontspannend. Die kamer was pragtig, netjies en die kombuis goed toegerus. Die diens was baie vriendelik en professioneel - Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Netjiese blyplek met 'n pragtige uitsig. Die gasvrou het ons baie vriendelik verwelkom met ontvangs, en gedurende ons verblyf het sy mooi na ons omgesien. Die blyplek is baie netjies, met 'n pragtige uitsig oor die berge. Die oggendete was heerlik. Hierdie verblyf kan definitief aanbeveel word. Die swembad was ook baie skoon; ons het lekker geswem en het die wandelpad ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Baie dankie vir die pragtige resensie asook julle ondersteuning!

Christo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly, baie netjies en skoon. Ons wou 'n bietjie rus en wou nie ver ry om dit te doen nie. @Nature het dit vir ons aangebied. Die personeel was baie vriendelik en het na ons behoeftes omgesien. Ons het ook duidelike inligting vooraf ontvang en daar was dus geen onduidelikheid oor die verblyf nie. Dit was baie lekker en ons sê dankie aan die personeel wat elke dag by ons kom hoor het of ons nog reg is. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Was heerlik, baie rustig en stil, net wat ons wou hê! Die natuurskoon daar is asemrowend. Die staproete op die plaas is baie mooi, geriewe en Bushbaby-huisie was perfek. Het lekker geslaap, mooi skoon en net die dink om stress te ontlaai, julle is bevoorreg om 'n stukkie van die Hemel te kan hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siyanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

The cottage was absolutely beautiful with a beautiful view of the garden. The cottage was absolutely beautiful with a beautiful view of the garden, the only flaw I have is that they don't have speedpoints which is inconvenient because if you're not carrying cash because now you have to drive out to withdraw but other than that the stay was amazing and Nomsa's service was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Hallo Siyanda, thank you for your beautiful review. We do have a speed point but unfortunately, yes breakfast, wood, ice and charcoal can be paid either with cash or an Eft payment only Thank you so much!

Marianne V
Kort verblyf
3.8
Jul 2023

Was lekker en sleg. Cottage baie mooi binne en gerieflik. Die loadshedding gloeilampe in die sitkamer se dak is baie flou. Geen loadshedding gloeilampe in die kamers of badkamer nie. Geen loadshedding toerusting/ketel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Baie dankie vir jou resensie. Jammer oor die ongerief. Ons is tans besig met die proses om 'n back-up sisteem in te staleer. LED ligte asook gas geysers vir warm water is wel nie n probleem huidiglik. Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf C20 E, Claremont, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq2Dg1JWWliAQQMw62YT7apXPic6QZl9DZMeJzGQzIrGWc81drt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Plot C20 E Claremont 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.576058736419 31.013543307782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang