@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bongani M - Aug 2024
Algehele gradering
Out of this world.
Mohammed P - Jun 2024
Algehele gradering
Truly special.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Thank you for the lovely review, Mohammed. Regards, Karen.
Monika R - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige eenhede net buite Nelspruit. Baie goeie waarde vir geld.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning, Monika!
Junaid M - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Hein R - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, kalmerend en ontspannend.
Kobus V - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese blyplek met 'n pragtige uitsig.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie asook julle ondersteuning!
Christo N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie netjies en skoon.
Lees meerAntoinette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Was heerlik, baie rustig en stil, net wat ons wou hê!
Siyanda N - Sep 2023
Algehele gradering
The cottage was absolutely beautiful with a beautiful view of the garden.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Hallo Siyanda, thank you for your beautiful review. We do have a speed point but unfortunately, yes breakfast, wood, ice and charcoal can be paid either with cash or an Eft payment only Thank you so much!
Marianne V - Jul 2023
Algehele gradering
Was lekker en sleg.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Jammer oor die ongerief. Ons is tans besig met die proses om 'n back-up sisteem in te staleer. LED ligte asook gas geysers vir warm water is wel nie n probleem huidiglik. Baie dankie
Lesley V - Apr 2023
Algehele gradering
Value for money, nice and quiet.
Keith V - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing stay on a wildlife farm situated in the mountains with walks and a patio looking out over the mountains and farm.
Qophumlando M - Sep 2022
Algehele gradering
We had a great time.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Thank you . Glad to hear you had a great time. Room service and hygiene are a main priority and service we do provide unless Guest prefer our staff not to clean . This must be a misunderstanding for your rooms were cleaned day one and you required no cleaning service for the following 2 days. All rooms are self catering and fully equipped . We do have a very small fee for our guest that prefers to enjoy the Lapa area which includes hiring of gas, cutlery and cleaning to larger groups. I do apologize for the misunderstanding and convenience caused. Kind Regards
Loraine S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Dinah T - Jun 2022
Algehele gradering
Was very nice.
Rudolf G - Okt 2022
Algehele gradering
Very neat but noisy.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Malan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Teleurstellend. Ons het ons kuier kortgeknip.
Lees meerPhumzile L - Des 2021
Algehele gradering
It's a place to be, more specifically for the panaromic view.
Frans M - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Michelle F - Jul 2021
Algehele gradering
Fabulous stay and friendly staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf en vriendelike personeel.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alrika V - Jun 2021
Algehele gradering
Perfekte toevlugsoord vir paartjies.
Lorenzo Q - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Reinette C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Adela V - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelik, netjies, baie privaat.
Adriaan J - Des 2021
Algehele gradering
Laeveldkuier.
Phillip K - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese omgewing, lekker ontspan atmosfeer, pragtige natuur.
Roenel V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Leann S - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely stay in a beautiful setting.
Renate C - Jan 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Pragtig en rustig
Abel S - Okt 2021
Algehele gradering
Was 'n baie lekker ondervinding.
Luhane B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Njabulo M - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful scenery and very peaceful.
Bhekifa S - Nov 2020
Algehele gradering
It was a great cosy spot for a family or to be with a partner.
Louis B - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, ongelooflike uitsig, rustigheid en luukse verblyf.
Rene V - Sep 2020
Algehele gradering
Naweek-wegbreek.
Corlia J - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en lekker om in die natuur te wees.
Peet M - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker, kort, rustig.
Jj S - Sep 2020
Algehele gradering
Eenheid was netjies, maar geen verwarmer vir die koue dae en aande nie.
Jennie J - Nov 2020
Algehele gradering
Totale ontspanning.
Engela B - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lorna B - Nov 2020
Algehele gradering
Very cramped. Nothing to do. Good for overnight stay only.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Guests have an option and a choice to book a cottage that suits their needs. The Guesthouse and family rooms are luxurious and spacious. The twin rooms are 40 square meters, perfect for a couple to have enough space and enjoy themselves.
Annari P - Nov 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Leonie V - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het.
Karin V - Jun 2019
Algehele gradering
Het die bosveldomgewing baie geniet.
Frances K - Mei 2019
Algehele gradering
Stylish cottage in beautiful environment.
Lees meerElné S - Mei 2019
Algehele gradering
Voedsel vir die siel!
Anneleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige naweek.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Dankie Anneleen vir julle ondersteuning!
Erika W - Jun 2019
Algehele gradering
Die Bushbaby selfsorg-eenheid was baie gemaklik, luuks en skoon.
Kgantshi S - Mei 2019
Algehele gradering
The place is so awesome. Thanx to Karen and Lynnet for their hospitality. I'll definitely come back soon and recommend the place to my friends and colleagues.
Sicco P - Des 2019
Algehele gradering
Although beautifully furnished, 'luxury' is rather misleading for the rooms. They are not spacious enough and there is little privacy from neighbours.
Annette P - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik.
Lise-marie B - Mei 2018
Algehele gradering
Akkommodasie was uitstekend.
@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer
Baie, baie dankie.
Willie C - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie in pragtige omgewing.
Sheila T - Okt 2018
Algehele gradering
Commendable place, great views, very clean.
Natasha S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf C20 E, Claremont, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang