Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Nature Luxury Self Catering Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir @ Nature Luxury Self Catering Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Bongani M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani M

Out of this world.

Our stay was amazing. Ethel was the perfect host; may God bless her.

Mohammed P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohammed P

Truly special.

Our stay was amazing. Ethel met us and she was always available to assist. Words can't express what an amazing time we had. The place was so peaceful, and the units were spotless. Once again, Ethel made our stay memorable. We will definitely come back again.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review, Mohammed. Regards, Karen.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Monika R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R

Pragtige eenhede net buite Nelspruit. Baie goeie waarde vir geld.

Baie beïndruk met die akkommodasie, heerlik gebly.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, Monika!

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Junaid M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaid M

Awesome.

Awesome and restful stay.

Hein R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein R

Rustig, kalmerend en ontspannend.

Die kamer was pragtig, netjies en die kombuis goed toegerus. Die diens was baie vriendelik en professioneel - Baie dankie!

Kobus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Netjiese blyplek met 'n pragtige uitsig.

Die gasvrou het ons baie vriendelik verwelkom met ontvangs, en gedurende ons verblyf het sy mooi na ons omgesien. Die blyplek is baie netjies, met 'n pragtige uitsig oor die berge. Die oggendete was heerlik. Hierdie verblyf kan definitief aanbeveel word. Die swembad was ook baie skoon; ons het lekker geswem en het die wandelpad ook baie geniet.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie asook julle ondersteuning!

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Christo N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Baie lekker gebly, baie netjies en skoon.

Ons wou 'n bietjie rus en wou nie ver ry om dit te doen nie. @Nature het dit vir ons aangebied. Die personeel was baie vriendelik en het na ons behoeftes omgesien. Ons het ook duidelike inligting vooraf ontvang en daar was dus geen onduidelikheid oor die verblyf nie. Dit was baie lekker en ons sê dankie aan die personeel wat elke dag by ons kom hoor het of ons nog reg is. Dankie vir julle gasvryheid.

Antoinette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Was heerlik, baie rustig en stil, net wat ons wou hê!

Die natuurskoon daar is asemrowend. Die staproete op die plaas is baie mooi, geriewe en Bushbaby-huisie was perfek. Het lekker geslaap, mooi skoon en net die dink om stress te ontlaai, julle is bevoorreg om 'n stukkie van die Hemel te kan hê.

Siyanda N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siyanda N

The cottage was absolutely beautiful with a beautiful view of the garden.

The cottage was absolutely beautiful with a beautiful view of the garden, the only flaw I have is that they don't have speedpoints which is inconvenient because if you're not carrying cash because now you have to drive out to withdraw but other than that the stay was amazing and Nomsa's service was fantastic.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Hallo Siyanda, thank you for your beautiful review. We do have a speed point but unfortunately, yes breakfast, wood, ice and charcoal can be paid either with cash or an Eft payment only Thank you so much!

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Marianne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Was lekker en sleg.

Cottage baie mooi binne en gerieflik. Die loadshedding gloeilampe in die sitkamer se dak is baie flou. Geen loadshedding gloeilampe in die kamers of badkamer nie. Geen loadshedding toerusting/ketel nie.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Jammer oor die ongerief. Ons is tans besig met die proses om 'n back-up sisteem in te staleer. LED ligte asook gas geysers vir warm water is wel nie n probleem huidiglik. Baie dankie

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Lesley V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley V

Value for money, nice and quiet.

Nice setting and cottage has everything you need. Only suggestion is to put up a proper safety barrier by the braai area - maybe glass and wood panels.

Keith V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

Relaxing stay on a wildlife farm situated in the mountains with walks and a patio looking out over the mountains and farm.

A farm deep in the mountains. Quiet and extremely relaxing. The house is clean and neat and well equipped.

Qophumlando M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qophumlando M

We had a great time.

It was good though we did not get housekeeping. I had to ask for new clean towels. In the lapa section, we were told in writing that if we booked the whole place it is free, only to pay another R300 fee.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Thank you . Glad to hear you had a great time. Room service and hygiene are a main priority and service we do provide unless Guest prefer our staff not to clean . This must be a misunderstanding for your rooms were cleaned day one and you required no cleaning service for the following 2 days. All rooms are self catering and fully equipped . We do have a very small fee for our guest that prefers to enjoy the Lapa area which includes hiring of gas, cutlery and cleaning to larger groups. I do apologize for the misunderstanding and convenience caused. Kind Regards

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Loraine S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine S

Baie stil en rustig.

Ons het die kuier geniet, die ligging is perfek. Ons het gegaan om te rus en die staproete kan met gemak aangepak word. Die eenheid is netjies en word daagliks skoongemaak.

Dinah T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah T

Was very nice.

Quite place surrounded by nature.

Rudolf G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf G

Very neat but noisy.

Arrived at the venue without any issues, and was greeted by a very helpful lady. The unit is separate from the others and provides for a more private feeling. The unit is very clean and tidy and has everything one would require from a self-catering unit. Our only complaint is the woodwork workshop situated close to the parking, which was very noisy on a Sunday afternoon, and caused quite a disturbance to the otherwise quiet area.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Malan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Malan V

Teleurstellend. Ons het ons kuier kortgeknip.

Beslis nie luukse akkommodasie soos geadverteer nie. Ook geen uitsig soos geadverteer. Trappe na slaapkamer bo in dak gevaarlik - trappe ongelyk en steil. Ongerieflik dat badkamer onder is. Rusbank oud en deurgesit. Trappe na eenheid onveilig - geen reëling nie. Eenheid koud met geen ambiance. Eenheid beslis nie geskik vir selfs fikse seniors nie. Die eenheid is nie wat ons geboek het nie. Ons was onder die indruk dat ons 'n eenheid op een vlak met uitsig sou kry.

Phumzile L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile L

It's a place to be, more specifically for the panaromic view.

Everything that we have seen on the website, I will definitely come back.

Frans M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Asemrowend.

Baie mooi plek. Stilte is ’n moet.

Michelle F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Fabulous stay and friendly staff.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alrika V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

Perfekte toevlugsoord vir paartjies.

Pynlik netjies en smaakvol ingerigde eenhede! Lieflike stoep by die Sable-kamer! Perfekte plek om mekaar te vind!

Lorenzo Q - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo Q

Peaceful.

What an amazing place to stay at. Friendly staff and clean rooms. So peaceful, would highly recommend for a relaxing getaway.

Reinette C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Baie rustig en netjies.

Puik diens netjies!

Adela V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adela V

Waarde vir geld, vriendelik, netjies, baie privaat.

Pragtige plek, sal beslis weer gaan. Privaat, rustig, plek waar die siel kan rus.

Adriaan J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan J

Laeveldkuier.

Dit is 'n baie mooi area. Sou graag 'n badkamer op die boonste vlak wou sien. Die eenheid is puik vir jongmense, maar vir bejaardes was die trappe 'n groot probleem. So ek sal nie dié eenheid aanbeveel vir bejaardes nie.

Phillip K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip K

Fantastiese omgewing, lekker ontspan atmosfeer, pragtige natuur.

Verwys graag na die plekkie om jou siel se battery te gaan herlaai.

Roenel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roenel V

Heerlik gekuier!

Dit was baie rustig. Die personeel is baie vriendelik. Die plek is netjies en skoon. Ons furkids het die wandelpaadjies baie geniet!

Leann S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leann S

Lovely stay in a beautiful setting.

The only thing I can complain about and that was the noisy neighbors.

Renate C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C

Baie skoon en netjies. Pragtig en rustig

’nn Lafenis na ’n lang dag se werk. Heerlik gebraai. Sal beslis weer gaan.

Abel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abel S

Was 'n baie lekker ondervinding.

Was baie lekker. Skoon, veilig en baie rustig.

Luhane B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Luhane B

Baie stil en rustig.

Nie veel wild nie, maar berge is besonders mooi. Akkommodasie is goed ingerig met als wat jy kan nodig hê. Baie skoon en luuks.

Njabulo M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Njabulo M

Beautiful scenery and very peaceful.

My partner and I loved it.

Bhekifa S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhekifa S

It was a great cosy spot for a family or to be with a partner.

Beautiful place with a great view.

Louis B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Wonderlike verblyf, ongelooflike uitsig, rustigheid en luukse verblyf.

Wonderlike, luukse en rustige verblyf.

Rene V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Naweek-wegbreek.

Baie lekker naweek weg geniet by @Nature. Uitstekende diens van Karen en Lynette! Ons 3 hondjies saamgebring, hulle het dit ook baie geniet.

Corlia J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia J

Baie netjies en lekker om in die natuur te wees.

Baie mooi en netjies. Goed toegerus en alles werk. Eenhede is so bietjie te na aan mekaar, privaatheid word so bietjie ingeboet. Baie gasvry en professionele diens.

Peet M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet M

Lekker, kort, rustig.

Het nie baie tyd by die woonstel spandeer nie, sou graag die staproete wou doen.

Jj S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj S

Eenheid was netjies, maar geen verwarmer vir die koue dae en aande nie.

Nie veel wild te siene nie soos aangedui op foto's nie. Badkamervloer vol water wanneer jy stort wat jou laai gly en moontlik kan beseer.

Jennie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jennie J

Totale ontspanning.

Dit was my verjaarsdag en ons 30ste huweliksherdenking. Ek het met Lynette gereël en ons het 'n private piekniek by die uitkykpunt gehad met 'n asemrowende uitsig. Lynette is 'n goeie bestuurder wat gaste tevrede wil hou. Heerlike voedsame ontbyt genuttig voordat ons weer op die pad moed klim.

Engela B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Engela B

Ongelooflik.

Ongelooflik. Privaat en weg van geraas.

Lorna B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorna B

Very cramped. Nothing to do. Good for overnight stay only.

Very nice location, relaxing atmosphere.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Guests have an option and a choice to book a cottage that suits their needs. The Guesthouse and family rooms are luxurious and spacious. The twin rooms are 40 square meters, perfect for a couple to have enough space and enjoy themselves.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Annari P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari P

Ontspannend.

Dit was 'n baie ontspannende ervaring. D-eenheid is baie netjies en modern en word mooi skoongemaak.

Leonie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Vriendelike ontvangs, netjiese plekkie met alles wat jy nodig het.

Al het ons bietjie laat arriveer was ons hartlik verwelkom. Ons het ons 2 hondjies saam geneem wat dit terdeë geniet het! Was heerlik en sal @Nature beslis aanbeveel.

Karin V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Het die bosveldomgewing baie geniet.

Baie dankie vir 'n baie netjiese en vriendelike ervaring.

Frances K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K

Stylish cottage in beautiful environment.

As we drove up to @Nature we were surprised to find it situated in a beautiful, hilly, unspoilt environment (quite far from the road). The cottage we stayed in is elegant and stylish with everything you could want cleverly arranged so the space doesn't feel crowded. Bridget who met us was warm and friendly and responded quickly to any request. We enjoyed the many birds in the trees outside our balcony.

Elné S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné S

Voedsel vir die siel!

Eienaars is ongelooflik gasvry en die personeel behulpsaam. Baie mooi, moderne eenhede en goed toegerus. Vir 'n wonder was daar 'n spieël, en kragprop vir haardroër bymekaar. Wandelpaaie is mooi afgemerk en die gras word kort gehou. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Anneleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneleen D

Dit was 'n heerlike, rustige naweek.

Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar oorslaap.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Dankie Anneleen vir julle ondersteuning!

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Erika W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika W

Die Bushbaby selfsorg-eenheid was baie gemaklik, luuks en skoon.

Karen van @Nature was baie vriendelik en het ekstra moeite gedoen. Die Bushbaby selfsorg-eenheid was baie netjies, skoon en gerieflik ingerig met alles wat nodig was. Kan beslis aanbeveel.

Kgantshi S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgantshi S

The place is so awesome. Thanx to Karen and Lynnet for their hospitality. I'll definitely come back soon and recommend the place to my friends and colleagues.

Relaxing, clean and safe.

Sicco P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sicco P

Although beautifully furnished, 'luxury' is rather misleading for the rooms. They are not spacious enough and there is little privacy from neighbours.

The cell phone communication at entry and even exit was quite hopeless. Used MTN and Vodacom.

Annette P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette P

Pragtig en gemaklik.

Heerlik geleë, vriendelike diens. Karen het uit haar pad gegaan om moeite te doen. Sal definitief weer hier bly!

Lise-marie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise-marie B

Akkommodasie was uitstekend.

Die akkommodasie was uitstekend, netjies, modern en ruim. Daar is voorwaar aan alles gedink. Verwelkoming en diens was baie goed. Sal vir seker weer gaan.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages se terugvoer

Baie, baie dankie.

@ Nature Luxury Self Catering Cottages
Willie C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C

Uitstekende akkommodasie in pragtige omgewing.

Baie dankie vir heerlike verblyf in baie mooi Kudu-eenheid. Die personeel was behulpsaam en die stoep met daardie pragtige uitsig 'n lafenis vir die siel. Sal beslis weer soontoe gaan. Kan dit sterk aanbeveel.

Sheila T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila T

Commendable place, great views, very clean.

It seems there is still construction going on - there was some disturbance on Sunday from the unit being worked on next door. However, it is a beautiful place and we will visit again. We took a walk in the morning and it was lovely to be in touch with the natural surroundings.

Natasha S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S

Heerlik.

Baie modern, netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R1 215
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 215
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf C20 E, Claremont, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq2Dg1JWWliAQQMw62YT7apXPic6QZl9DZMeJzGQzIrGWc81drt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Plot C20 E Claremont 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.576058736419 31.013543307782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang