Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature-on-Sea Beach House Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lustine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Nature-on-Sea Beach House Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chashifa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chashifa M

We had an awesome time.

We had a very pleasant stay and would definitely recommend the place to other people.

Sandy A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy A

Enjoyed comfortable.

Enjoyed very much. Thanks.

Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Vinnige naweekwegbreek.

Die nabyheid aan die see het die naweekwegbreek baie lekker gemaak. Plek is netjies en veilig.

Susan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Wonderlik om die see heeldag van jou voorstoep te kan sien!

Ons het regtig baie lekker gekuier, dankie!

Hendry B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendry B

Op die see in die natuur goeie familieverblyf.

Goed toegeruste eenheid loop afstand van die strand af met goeie uitsigte. Baie lekker gebly en sal weer kom!

Lindie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Net soos op die foto's.

Pragtige plek. Veilig. Feitlik op die strand. Paar tree dan kan jy die seesand onder jou voete voel.

Cindy S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

We love staying here!

Excellent location, beautiful beach, great accommodation. I can recommend staying here.

Ronell S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell S

Absoluut fantasties!

Presies wat ons verwag het en nog soveel meer. Kan definitief aanbeveel en sal weer gaan kuier as die geleentheid hom voordoen.

Elize D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Skoon, rustige ambiance.

Loadshedding was 'n probleem, maar die eienaar het 'n oplossing gehad met 'n gasstofie.

Daniel K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

It was a great stay and i enjoyed every bit of it.

Location is great and house is clean and super clean and host is very friendly. Highly recommended. The estate is very peaceful and quiet. The beach is lovely and right in front of the doorstep. Great view and pleasant stay. I would certainly rent the house again.

Elna W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W

Lovely accommodation with a beautiful view.

Perfectly located! Close to the beach. Could watch the dolphins every day. The accommodation was clean. The washing machine and dryer were very handy, especially travelling with kids.

Isolde B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde B

Heerlike ontspan met die see wat raas.

Lekker paasnaweek weg saam die die familie. Lustine en Christine was baie hulpvaardig en het vinnig op ons vrae gereageer. Ons sal beslis weer kom kuier. Die huis was super skoon.

Hantie A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Baie netjies en ruim. Sal beslis weer besoek en aanbeveel vir enige toeris.

Ons het baie lekker gebly en baie goeie diens van eienaar ontvang. Omgewing is baie mooi en baie rustig. Sal vir seker weer van die huis gebruik maak. Het in al ons behoeftes en verwagting voldoen. Baie dankie.

Eleen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleen S

Gesofistikeerde verblyf.

Classy in 'n veiligheidskompleks. Onverstaanbaar dat daar nie 'n skottelgoedwasser is nie.

Elani G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani G

Baie lekker. Great views en rustig.

Dit was 'n verskriklike lekker wegbreek om te ontlaai van die stad se gedruis.

Nic G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nic G

Lekker gebly in goed toegeruste eenheid.

Negatief: plek is nie teen see nie. Die beskrywing skep die indruk. Positief: baie goed en netjiese eenheid met lekker binnebraai.

Jacqueline V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Naby gelëe aan Sentrum waar jy al jou benodighede kan koop, en restaurante.

Ons het baie lekker tuis gegaan, eenheid is toegerus met alles wat sou benodig word vir selfsorg. Wandel trappies af na die strand, en het veilig gevoel. Hoogs aanbeveelbaar. Dankie.

Millicent A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent A

The stay was lovely. Close to the beach.

The location is awesome because the beach is just a few steps away. Just the downside is the room with 4 beds is located outside of the main house in some kind of back apartment type room. Even though its attached to the main house, its not a great room for family that has young kids and you want them in the same living spaces as you at night. Just a suggestion, it would be nice if they could add a TV in each room. But the apartment and location is awesome, we were watching the dolphins and whales from the balcony!

Laura S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S

Lovely house in a secure location with direct access to a stunning beach.

We weren't quite aware that there is no WiFi and that one bed room is not directly connected to the rest of the apartment.

Nature-on-Sea Beach House Apartment se terugvoer

Dear Laura

Thank you so much for this stunning review. So glad you enjoyed the security and short walk to the beach. In the main description, you will see that it is indicated that the teenage room is separate from the upper flat and under features/ facilities list there is also no Wi-Fi facility mentioned.

Thank you for visiting!

Nature-on-Sea Beach House Apartment
Horst K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Horst K

I enjoyed it.

The place was very well equipped.

Elphia W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia W

Perfekte ligging.

Baie netjiese en volledige toegeruste eenheid in veilige sekuriteitslandgoed met pragtige uitsig.

Nature-on-Sea Beach House Apartment se terugvoer

Beste Elphia,

Baie dankie vir die uitsonderlike getuigskrif van wat ons gaste bied.

Nature-on-Sea Beach House Apartment
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 050
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature-on-Sea, Outeniquastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf38bfd7488f8caf7f72c3d279b35321d97e82bfeff9494d963794b7cc4ccec92a106b4b7cb8cbf8dbf8d0fa8b895688ce3e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 9 mense 21 5 1 5 Nature-on-Sea Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.05088 22.279616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang