Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature on your Doorstep

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ezbè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Nature on your Doorstep
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Dit was ‘n heerlike vakansie, en ons sal beslis weer hier kom bly.

Ons het baie lekker gebly! Die huis is ruim, netjies en skoon. Dit is goed toegerus met alles wat nodig is en alles werk perfek. Die mooi uitsig en die lieflike grasperke is ‘n groot bonus. Die braai area is ver van die kombuis en nie onderdak nie. Dit was nie ‘n probleem vir ons nie, maar wel iets om van kennis te neem. Daar is baie trappies en sommige van hulle is oneweredig, so mens moet maar net fokus wanneer jy rond beweeg om en in die huis. Dit is dalk ‘n goeie idee om ‘n verwarmer in die sitkamer beskikbaar te hê gedurende die wintermaande.

Anthony Z - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony Z

Lovely!

A very warm welcome received. Clean and comfortable with a well-equipped kitchen. Beautiful views and very safe. The braai area is not under cover, though, so it is not suitable for rainy weather. We had a lovely stay.

Corne L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Kos vir ons siel.

Hierdie plekkie het al ons verwagtinge oortref. Daar is so baie spasie. Lekker kamers, 'n oulike kombuis. Heelwat trappies, vir kleintjies iets om in gedagte te hou. Maar daar is soveel spasie! En die uitsig is pragtig.

John K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Rustige verblyf in 'n pragtige area.

Ezbe se plek is pragtig, skoon en perfek geleë met 'n besonderse uitsig in Hoekwil. Ons het baie lekker gebly met al die nodige geriewe.

Franciske M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M

Awesome natuur, stilte, alles wat jy nodig het.

Nature on your doorstep. Awesome. Dis presies wat die naam sê. Die natuur vanuit jou deur. As jy 'n stil en rustige, baie gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het soek, om net uit te rus, dan is hierdie net die plekkie vir jou. Pragtigste natuur en see vanuit jou kamervenster. Die foto's lyk net soos die werklikheid. Ons het heerlik uitgerus en alles gehad wat ons kon nodig kry. Selfs 'n braaibak. Die trappies kan 'n probleem wees vir ouer mense, maar dit word genoem in die advertensie en was vir ons geen probleem nie. Die braaiplek buite was heerlik en ook die sitplekkie buite die eetkamer. Daar is speletjies om te speel, ons het die Timberrr vreeslik geniet. Ook heerlik gesit en lees, knus in die sitkamer terwyl kids movies kyk toe dit reën. Die sjokolade bederfie op die beddens was ook 'n bonus. Die kothuis is so oulik beplan en die bo en onder is lekker vir bietjie privaatheid. Sal beslis aanbeveel.

Christa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Pragtige natuurskoon verblyf!

Dit was ons eerste keer in die Wildernis. Nature On Your Doorstep is die perfekte verblyf as jy lief is vir die natuurskoon en rustigheid. Die eienaar het ons regtig tuis laat voel. Die huisie is ruim, alles was netjies en skoon en het alles wat jy nodig het. Regtig waarde vir geld. Sal hulle beslis aanbeveel.

Veredith V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veredith V

Indeed, Nature on your Doorstep.

Hoekwil is a magical town close to the Wilderness. There are so many things to do in the area from cycling, hiking, and paddling to just relaxing and swimming on the marvelous beaches in the Wilderness. The accommodation was fabulous. The photographs do not do it any justice. The apartment is spacious and the outside areas are private from the homeowners. I would recommend this place to anyone who loves the bush and the sea side by side. If you are a cyclist, the climb back from the Wilderness to Hoekwil will keep you nice and fit.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekwil-weg 21, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5238f414a3e2c68c888f52899ea76e3194e89856449b25e4b2f864f79b7305680ce7fa19baec17f06d534bb42746622edaf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 21 Hoekwil Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971480534956 22.6145123161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang