Natures Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Natures Cottage skuil op die oewer van die rivier in Boesmansriviermond, 'n klein dorpie 25 km vanaf Port Alfred.
Dié kothuis bestaan uit 2 aparte kamers, elk met 'n kombuisie, slaaparea, en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ontbythoekie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en kasruimte. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet. Daar is 'n TV met volle DStv en onbeperkte WiFi.
Die eenheid lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die Boesmansrivier wat net 40 m van die eenheid af is. Daar is braaigeriewe beskikbaar.
Verskeie restaurante en geriewe is net 3 km van hier af. Die rivier en see-swemarea is net 3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Gaste dink Natures Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap