Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Gem

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly, en lekker gebraai, terwyl ons die asemrowende uitsig geniet het. Heerlik gebly, en lekker gebraai, terwyl ons die asemrowende uitsig geniet het. Monique en Johan was baie hulpvaardig. Vriendelike Roxie (die hond) het ons baie tuis laat voel. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Nature's Gem
Hi Karien. Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Benjamin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie dankie aan Johan en Monique vir jul gasvryheid en warm verwelkoming. Baie lekker plek om vir 'n naweek weg te breek met jou gesin. Die uitsig is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Nature's Gem
Baie dankie, Benjamin. Ek is so bly dat julle dit geniet het by Nature Gem. Ons hoop om julle weer te sien.

Jacques C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

In heaven at Mossel Bay. A true gem in nature, close enough to all the conveniences, shopping, restaurants, golf courses, and spectacular beaches. This is ideal for a couple who love to get away from the noise and crowds, but can be at the mall in 10 minutes. Monique will also help you discover all the hidden gems, places, and secrets that this beautiful bay has to offer. The guys will also love it, because you have a huge outdoor braai area and a splash pool to spoil you even further.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Nature's Gem
Baie dankie Jacques. It was a pleasure having you stay with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipheuwelstraat 9, Aalwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88fe5655bb4c32b0929214e02048bb3c6206c176c6ad85a32844273c032c2e7c9efcb8717d1896b1a599933d748b97dbcae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 9 Klipheuwel Street Aalwyndal 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.148733407494 22.070699714121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang