Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Loft - Sunflower Loft

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nature's Loft - Sunflower Loft is 100% onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word deur sonkrag aangedryf. Dit bied houthuisies in 'n Europese styl met dubbelglas, isolasie en 'n kaggel. Dit is op 'n kleinhoewe 1,9 km buite Fouriesburg geleë en bied 'n ontspannende plattelandse ervaring met volop voëls.

Die solder het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea het 'n slim-TV en gemaklike sitplek by die kaggel, en die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi beskikbaar.

Hierdie solder het 'n opelug Carbo3-houtvuurwarmbad op 'n ou sandsteenmyn vir gaste om te geniet. Gaste kan die uitsigte en voëllewe vanaf die stoep met 'n bottel wyn waardeer, die warmte van 'n vuur in die huisie geniet, of die wonderlike uitgestrektheid van die naghemel absorbeer.

Word wakker met die geluid van die voëls, neem 'n staptog op die kleinhoewe, kies uit een van die vele staptogte in die omgewing, spring op jou fiets of motorfiets, of trek 'n paar drafskoene aan en geniet 'n draf op een van die vele roetes wat van die voordeur af lei.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pierre E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Genotvol! Kos vir jou siel! Sal beslis weer teruggaan! Dit was amazingly lekker! Die kamer is pragtig! Die uitsig is ongelooflik. Ons het dit...
Sien meer
Aug 2024
Charlene S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir jou geld. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie, dit is regtig mooi, netjies en skoon, en rustig. Die lekkerste boere-ontbyt.
Jul 2024
Abraham A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie ontspannend. Ek en my vrou het absoluut elke oomblik geniet. Baie stil vir die wegbreek en ook puik diens.
Mei 2024
Wiehan V
Saam met lewensmaat
5.0
Merkwaardig, stilte, ongelooflik en rus vir jou siel. Die stilte en pragtige omgewing maak dit rerig als die moeite werd en dan nog die personeel wat ...
Sien meer
Jan 2024
Sonja C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. If you're OCD and want bang for your buck, look no further.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Nature's Loft - Sunflower Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07f7d75ec0ac4b61c371b58b3fe51ed22f06b4e38af7b750ff8cba9927483ca9101f6f4128b400da7923b64e89b544e585b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Plot 10, Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.631993404778 28.225643480812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang