Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Valley 8-Bedroom House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Varsha G
1 nag
5.0
Aug 2024

Great stay in Nature's Valley. Better than expected. The house was huge and absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ongelooflike mooi huis. Ongelooflike mooi skoon huis. Sou net langer wou bly. Foto's wys nie hoe mooi die plek regtig is nie. Beddens so lekker snoesig. Kuier stoep pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meghan K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Out of this world. Beautiful and very peaceful getaway. Love the house. It is very spacious. One of the best self-catering holiday homes I have ever been to. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Justine R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2023

Goed toegerus, ruim en naby die see. Die huis was perfek vir ons groep met genoeg kamers, badkamers en fantastiese gemeenskaplike areas. Anel het goed gekommunikeer en was vinnig om te antwoord. Die huis is reg langs die see wat die verblyf nog lekkerder gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2023

Very nice accommodation with all the necessary equipment and furnishings. A bag or 2 of wood and fire lighters would have been nice seeing that the local cafe is closed most of the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzie C
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Top kwaliteit akkommodasie is alle opsigte. Die beste uitleg en kwaliteit vir groot groepe, baie netjiese verblyf met groot spasies. Baie dankie dit was n onvergeetlike paar dae in Natures Valley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Pragtige huis, toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly, en die kuierstoep was die beste. Sal beslis kan aanbeveel vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Dit was 'n baie lekker kuier met al ons kinders en kleinkinders. Baie mooi huis, alles wat nodig is. Kragonderbrekings was bietjie erg, maar verder geen probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Quality accommodation facility by the beach. The accommodation and amenities were of a high quality. The layout of the property and the facilities offered were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaelslaan 50, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08f87fd3b6921c2ec996afe38b9ceb56db6654b288a201ea4eb88417ffdc4e947f50c75d3f3bbaaee64e0dfdbb4d776a025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16) 15 5 1 5 50 St Michaels Avenue Natures Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9810176 23.5603453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang