Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Valley Beach House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Ben O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Lekker naweek in Nature's Valley. Ons het 'n heerlike naweek gehad, tsv fase 6. Privaat agtertuin met swaai en braai is 'n wenner. Die huis in die area is donker (soos die foto's wys), maar jy leef uit op die stoep en buite. Skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Langnaweek met kleinkinders en Waffles the Corgi. Uiters gerieflike woning met als wat mens benodig. Goed geleë en naby aan strand. Gesellige braaiplek buite en lekker speelplek vir kinders en ons hond. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

The house is very convenient with a lovely private garden and a wonderful location. We had a lovely stay and hope to be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2018

Goeie ligging, goed toegerus. Ons het baie lekker hier gebly. Dit is naby die see, mooi netjies en het alles wat mens benodig vir 'n lekker gemaklike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2018

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Kirsten
Natures Valley Beach House
I am sorry you were not satisfied with the accommodation. The house does sleep 9, 5 in the main house and 4 in the annex. A jar of coffee, tea and sugar is also available and hand soap is provided at each basin. The TV provides a number of local channels and there is a large selection of DVDs and a DVD player. The unit is advertised on a self-catering basis, so bringing your own toiletries and food is required.

Portia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2017

A perfect home away from home! Safe, neat, lovely home away from home. Friendly, helpful landlord. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna P
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2017

Baie dankie, ons het lekker gekuier. Ons definitief weer wil besoek. Die leefarea in die huis baie lekker, asook die dek. Jammer, die kamers ongelukkig baie donker! Lekker gekuier, sal definitief weer wil besoek. Die leefarea in die huis baie lekker asook die dek. Ongelukkig is die kamers baie donker. Ook nie eintlik baie pakplek in kaste wat vol is met goed. Veral as mens langer as naweek wil kuier. Ongelukkig het die huis ook 'n diep skoonmaak nodig. Ou stof!! Die yskas, stoof, mikrogolf was bitter vuil! Ou vuil! As mens in ag neem dat daar ekstra kostes is vir skoonmaak, sou mens dink die plek mooi skoon sal wees. Natuurlik die toilette ook ou vuil. Ons moes eers goed skoonmaak voor ons kon kuier. Ongelukkig is skoon nie altyd vir almal dieselfde nie! Maar ons het na die struikelblokke hanteer is heerlik gekuier. Miskien het die skoonmaker net opleiding en goeie toesig nodig! Nogmaals dankie!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kirsten
Natures Valley Beach House
Thank you very much for your honest feedback . I do apologise for the lack of cleanliness and have addressed this matter. I will be rearranging the cupboard space too . Glad you did enjoy your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Michaels-rylaan 35, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MWU3NTUwLTIyZjQtNDMyYi04NmYyLTdjNTMxMGY2YjYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 35 St Michaels Avenue Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.981108 23.5610885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang