Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Valley Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Michaels-rylaan 35, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Natures Valley Beach House is in die kusdorpie Nature's Valley langs die bekende Tuinroete geleë en word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Alhoewel daar geen see-uitsig of direkte strandtoegang is nie, is die huis 2 minute se stap vanaf die strand en strandmeer. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gesinne of vriende.

Hierdie huis met slaapplek vir 9 het 4
slaapkamers. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, 1 met 2 enkelbeddens en 1 met 'n driekwartbed. Die tweede en derde kamer het 'n gedeelde badkamer. Daar is ook 'n anneks met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas-kombinasie, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is ook 2 sitareas asook 'n onderdakdek wat na 'n inheemse tuin kyk. Open View TV en 'n DVD-speler is beskikbaar. DVD's word ook voorsien.

Buite is daar 'n groot tuin wat kinders die vryheid gee om te speel. Daar is ook 'n buitestort met warm water. Bring asseblief jou eie strandhanddoeke. Daar is 'n lang dek met 'n 12-sitplek etenstafel asook 'n gemaklike sitarea. Alles onderdak.

Gaste kan die Tuinroete verken vanaf hierdie ideaal geleë wegbreek of bloot ontspan en die son geniet. Die kombinasie van see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge komplimenteer die rustigheid van hierdie baie bekoorlike vakansiedorpie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Natures Valley Beach House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • St Michaels-rylaan 35, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Natures Valley Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Michaels-rylaan 35, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MWU3NTUwLTIyZjQtNDMyYi04NmYyLTdjNTMxMGY2YjYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 35 St Michaels Avenue Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.981108 23.5610885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang