Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Valley Health Retreat-Woud Wegbreek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Nature's Valley Health Retreat-Woud Wegbreek
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elrika S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika S

Ek het heerlik gekuier.

Geen klagtes. Ons is baie goed verwelkom. Baie vriendelik en behulpsaam. Die mooiste meubels.

Kate H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H

Laidback and comfortable.

Pleasant, well-equipped house with a characterful vibe. The owner contacted me the day before to plan our arrival and was on hand to greet us and give us directions to the beach and the restaurant, as well as warn us about the baboons!

Cath G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cath G

Comfortable space close to the beach and lagoon.

What a treat to stay in Natures Valley. The accommodation has a lovely big deck which absorbs you into the trees. Comfortable space and would stay here again as it suited our needs.

Martin C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C

Rus en vrede in 'n unieke omgewing.

Beslis, maar parkering was bietjie ongemaklik.

Chantel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V

Great.

Everything you need!

Muller D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller D

Baie rustig en lekker.

Die plekkie is goed uitgerig vir beurtkrag, ons het nie een oomblik in die donker gesit nie.

Brandon K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon K

Wonderful host, amazing location, couldn't ask for more!

The host was very accommodating even though we arrived late for checkin, she gave us our space and allowed us to relax and unwind.

Peter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Heerlik, heerlik, heerlik!

In die natuur. Groot huis, pragtig versorg.

Geraldine K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine K

Ons het heerlik in Nature's Valley gekuier. Die verblyf was meer as voldoende vir ons behoeftes.

Ons het met die eienaar gekommunikeer oor 'n paar klein, onbelangrike "griewe" en die nodige aanbevelings gemaak.

Hanici B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanici B

Pragtige woud ,voëls, staproetes.

As uitbundige natuur en woude jou plesier gee, en vuurvliegies jou bly maak is hierdie net die plek om af te pak by.

Corlia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia M

Uitstekend.

Vriendelik gasvrou, pragtige plek met rustigheid in die natuur.

Liesl B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Veilig, rustig en mooi.

Pragtige area, rustig en stil, vir die wegbreek is dit perfek. Pragtige lagoon en beach. Naby die restaurant en winkel. Alles wat jy nodig het in huis. Waarde vir geld. Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Paul V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Pragtige en goed-toegeruste huis, in die bos en naby die see.

Skoon en netjiese huis met pragtige antieke meubels. Erna is gasvry en vriendelik en maak seker dat alles beskikbaar en reg is. Dit, saam met die vrede van die natuur en die pragtige strand en baie stapplek maak dit 'n puik bestemming!

Louise V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Lekker weggesteek.

Die huis is gemaklik toegerus en het baie karakter. Die ligging is wonderlik tussen die bome en naby aan die see en plaaslike winkel en restaurant. Ons sal weer kom!

Alida M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M

Lekker kuier in pragtige Nature's Valley!

Goed toegeruste kuier-huis met baie, pragtige antieke meubels. Erna is 'n liewe, omgee-gasvrou. Die 17 trappe op na die huis mag dalk 'n uitdaging wees vir persone wat moeilik beweeg.

Sonel F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonel F

Erna is baie vriendelik en dit was regtig 'n lekker kuier.

Sien sterre.

Annelien L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelien L

Was baie vriendelik ontvang, daarom sommer tuis gevoel, maar ons was net in aande daar gewees en bedags rondgery.

Die plek is netjies met die mooiste oudhede maar baie ongerieflik vir ouerwordende persone en te veel spasie word opgevat deur te veel meublement. Badkamer ook bietjie ongerieflik vir ouer persone. Die portrette het soveel nostalgie teweeggebring en ek's seker dis moeilik om van die items in die eenheid ontslae te raak want dit gee soveel mooi herinneringe aan wie dit behoort.

Honey F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Honey F

Een met natuur.

'n Huis en 'n tuin vol liefde en lewe.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d592b2c5b8bb72ac2da988ba8bfd8ee3641ce04749122ac67bbb4834442aeb7a78f16d2c776788c7261fafc0e2465729fe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978723321724 23.558230698109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang