Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Valley Health Retreat-Woud Wegbreek

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nature's Valley Health Retreat-Woud Wegbreek is in die ongerepte Tsitsikamma-woud geleë. Daar word gereeld na Nature's Valley verwys as die skat van die Tuinroete en dit is 'n pragtige klein dorpie met minder as 100 inwoners gedurende die jaar.

Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, 'n strykyster en strykplank. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n stroomboks met Netflix. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf. Die WiFi word deur ononderbroke kragtoevoer ondersteun, en daar is ook herlaaibare ligte en 'n gasstofie.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word.

Daar is aktiwiteite soos voetslaanpaaie deur die woud by Tsitsikamma Natuurreservaat en die 2 km lange roete op die ongerepte strand.

Verskeie dienste word ook gelewer en die fokus is meestal op gesondheid en genesing, masserings, voeding en ontspanning.

Nature's Valley is in die hartjie van die Tuinroete, tussen Keurboomsrivier en die Stormsriviermond geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Elrika S
Saam met vriende
5.0
Ek het heerlik gekuier. Geen klagtes. Ons is baie goed verwelkom. Baie vriendelik en behulpsaam. Die mooiste meubels.
Mrt 2024
Kate H
Saam met vriende
5.0
Laidback and comfortable. Pleasant, well-equipped house with a characterful vibe. The owner contacted me the day before to plan our arr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Cath G
Gesin met tieners
4.8
Comfortable space close to the beach and lagoon. What a treat to stay in Natures Valley. The accommodation has a lovely big deck which ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Martin C
Saam met vriende
4.0
Rus en vrede in 'n unieke omgewing. Beslis, maar parkering was bietjie ongemaklik.
Feb 2024
Chantel V
Saam met vriende
4.0
Great. Everything you need!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nature's Valley Health Retreat-Woud Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 244, Nature's Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d592b2c5b8bb72ac2da988ba8bfd8ee3641ce04749122ac67bbb4834442aeb7a78f16d2c776788c7261fafc0e2465729fe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978723321724 23.558230698109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang