Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 70, Danabaai, Mosselbaai, 0160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Nature's View is in die skilderagtige omgewing van Mosselbaai en bied verblyf met 'n rustige tuinuitsig net 1,6 km vanaf First Beach. Dit is gerieflik geleë, ongeveer 11 km vanaf die Bartolomeu Dias Museumkompleks en net 1,7 km vanaf 2nd Beach.

Die ruim woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n slaaparea. Die slaapkamers het 'n dubbelbed elk en die aangrensende oopplan-sitarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond en yskas toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Gaste wat graag die area wil verken, sal die bekende St. Blaize-staproete en die strand binne stapafstand van die verblyf vind. Boonop is Botlierskop Privaat Wildreservaat en Pinnacle Point Gholfklub net 'n entjie se ry ver, wat verdere geleenthede vir avontuur- en ontspanningsaktiwiteite bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elriza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Nerina-weg 70, Danabaai, Mosselbaai, 0160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nature's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 70, Danabaai, Mosselbaai, 0160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11a33d2c2080147b30b1619c7a1ef46240f8ef30a0e9adb7e5d49562cd7efabd2f947b8787028db90244da66defb6705bc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 70 Nerina Road Dana Bay 0160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1983977 22.0431192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang