Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Dan Pienaar

Naude Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Madaleen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Modern en gerieflik. Ek en my gesin het by Naude Gastehuis gebly oppad af Kaap toe. Ons is vriendelik ontvang, die kinders kon lekker in die tuin speel en ons het selfs 'n tuisgebakte suurdeegbrood gekry! Ons sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie dankie vir die lieflike kuier! Dankie vir julle geduld met ons toe ons motor. Ons het lekker geslaap en kon na 2 aande met 'n geruste hart verder ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Goeie familie tyd. Rustige atmosfeer met alle benodigdhede, sal dit weer doen. Wonderlik tyd gehad by Naude gastehuis, netjies en rustige plek met alles wat 'n gesin nodig het. Ons sal enige tyd terugkeer, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verona B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, mooi gastehuis, stil area, baie goeie ligging en gasvry. Baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sage M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Neat, friendly, easy. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzana V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Heerlike ervaring. Verblyf was pragtig, netjies en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Aanbeveelbaar! Regtig vriendelike mense en dit is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netjies, veilig, gerieflik en pragtig! Dit was 'n absolute heerlike oorslaapplek na 'n lang dag se ry! Adri is so vriendelik en niks is te veel moeite nie! Die tuisgebakte suurdeegbroodjie was absoluut heerlik! Sal definitief hierdie plekkie weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie netjies en aangenaam gebly. Baie lekker gebly. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Keurig. Super netjies en mooi gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Vilonel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45994c3f897dd384da929b67caa1316db89f604d114493d93ca97b4c90379ada14fa6318895506e1ffdce24f66473f93f294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 15 Vilonel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.083859 26.2078851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang