Naude Gastehuis
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vilonel-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R610 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Naude Gastehuis is 'n knus gastekamer in Dan Pienaar, Bloemfontein, en bied gerieflike verblyf binne maklike bereik van winkels, skole en hospitale. Hierdie gastekamer is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat oornagverblyf soek.
Die kamer beskik oor 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n bababed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 baba.
Die kamer het ook 'n verwarmer, elektriese komberse, ‘n waaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, en eetgerei. Daar is ook 'n TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die tuin en die verhitte swembad op die perseel.
Die verblyf het boorgatwater en sonkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Vilonel-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Naude Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vilonel-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat