Naude House
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama-straat 37, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 730 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Naude House is 'n ruim gesinsvakansiehuis in die hartjie van die kusdorpie Struisbaai in die Overbergstreek. Hierdie huis is perfek vir 'n gesin wat 'n tydjie weg by die strand wil hê.
Dié eiendom kan tot 9 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers in die hoofhuis asook 'n oumawoonstel met 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer in die huis is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het. Die eerste badkamer het 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort. Die oumawoonstel het 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed. 'n Bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die hoofleefarea in die huis beskik oor 'n kombuis, 'n sitkamer met 'n ingeboude braai asook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die huis en die woonstel word verbind deur 'n ruim binnehof met 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai, sonstoele en 'n Intex Frame-swembad wat slegs gedurende die somerseisoen beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 55
Resensies 149
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vasco Da Gama-straat 37, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama-straat 37, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang