Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nauntons Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Retief B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Sorgvry verblyf. Alles was 100%. Linne was skoon en van hoë kwaliteit. Ruim kamer wat Baie lekker ingerig was en al die sport kanale is n groot pluspunt. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet K
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Feel good experience. Tasteful interior. Good food and service. Comfortable, tasteful rooms. Breakfast and dinner were delicious, good value. Friendly, supportive staff. Secure setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monya L
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2023

Die kuier kan opgesom word as 3-ster, maar die ontbyt was eersteklas. Dink nie ons 1ste of 2de kamer was regtig op standaard nie. Het dit met die bestuurderes opgeneem. Dink nie die diens met ontvangs was noodwendig verwelkomend nie, veral nadat ons 'n paar goedjies uitgewys het. Die bestuurderes het wel sekere goed reggestel. Die ontbyt was eersteklas.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zac E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Vinnige oornag en ontbyt op pad na vakansie. Gerieflike oornagplek. Baie skoon, veilig en perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

P.s. A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Lovely. My family and I were well cared for, it's a beautiful and peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wes
Nauntons Guest House
Good Morning Argyrou Family. Thank you for your kind words and your amazing review. It was a great pleasure hosting your family at our Guest House. We look forward to having you stay with us again.

Tiina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Spacious room, delicious dinner. Conveniently located outskirts of Ladysmith and therefore calm. The room/cottage was spacious and cosy. We recommend to book a dinner at the guest house: it was very delicious and filled our tummies more than enough. A big plus for us was that this guest house is pet-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha H
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Okt 2020

Verblyf was teleurstellend - definitief nie 4 ster-gehalte nie. Omgewing onnet en het soos 'n rommel werf gelyk weens bouery en verbeterings wat tans aan die gang is. Tuin en omgewing verwaarloos. Kamer was ok, maar met kaste vol ou klere. Badkamer klein en beknop met geen plek om goed neer te sit. Ontbyt was smaaklik maar standaard. Vrugte was effens oorryp. Ons het meer verwag.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Wes
Nauntons Guest House
Good Day, We thank you for sending us the rating. Nauntons Guest House is situated just outside Ladysmith on a farm. Our venue was struck by lightning in January 2020 and burnt down to the ground, destroying most of our beautiful garden. The venue is being re-built now but due to winter, lockdown and shortage of water in our area, the process is taking longer than anticipated. A section of the cupboard in this room is marked "Private Property" and there is plenty space for the guests use. As for the bathroom - Toilet, shower and bath is separate from each other. We are always complemented on our spread for breakfast. In this Covid time we have to abide with the rules. However, we do apologise for any inconvenience caused for the guests.

Tony W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2018

Baie gemaklik, skoon, ons was upgegrade na 'n groter kamer, met 'n baie goeie ontbyt. Vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Pragtige verblyf. Ons is met vriendelikheid ontvang en 'n opgradering na 'n groter kamer teen geen ektra koste is aangebied. Pragtige eetsaal en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2018

Pragtige dekor, netjies, skoon, gasvrye staf en lekker kos. Netjiese, skoon gastehuis met pragtige dekor, vriendelike en gasvrye staf en heerlike kos. Persoonlike versoeke om die kamer vir ons huweliksherdenking op te maak was met entoesiasme gedoen (roosblare, kerse en sjampanje).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newcastle Road (N11), Modelkloof, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MmY5ODcyLTkxNDctNGY0ZC05MmE1LTIzZDI4N2I4ODNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Newcastle Road (N11) Model Kloof 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.521471607637 29.813895545616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang