Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nauntons Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Nauntons Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Retief B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief B

Sorgvry verblyf.

Alles was 100%. Linne was skoon en van hoë kwaliteit. Ruim kamer wat Baie lekker ingerig was en al die sport kanale is n groot pluspunt. Ontbyt was heerlik.

Alet K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K

Feel good experience. Tasteful interior. Good food and service.

Comfortable, tasteful rooms. Breakfast and dinner were delicious, good value. Friendly, supportive staff. Secure setting.

Monya L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monya L

Die kuier kan opgesom word as 3-ster, maar die ontbyt was eersteklas.

Dink nie ons 1ste of 2de kamer was regtig op standaard nie. Het dit met die bestuurderes opgeneem. Dink nie die diens met ontvangs was noodwendig verwelkomend nie, veral nadat ons 'n paar goedjies uitgewys het. Die bestuurderes het wel sekere goed reggestel. Die ontbyt was eersteklas.

Zac E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zac E

Vinnige oornag en ontbyt op pad na vakansie.

Gerieflike oornagplek. Baie skoon, veilig en perfekte ligging.

P.s. A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P.s. A

Lovely.

My family and I were well cared for, it's a beautiful and peaceful place.

Nauntons Guest House se terugvoer

Good Morning Argyrou Family.

Thank you for your kind words and your amazing review.

It was a great pleasure hosting your family at our Guest House.

We look forward to having you stay with us again.

Nauntons Guest House
Tiina M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiina M

Spacious room, delicious dinner.

Conveniently located outskirts of Ladysmith and therefore calm. The room/cottage was spacious and cosy. We recommend to book a dinner at the guest house: it was very delicious and filled our tummies more than enough. A big plus for us was that this guest house is pet-friendly.

Maretha H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maretha H

Verblyf was teleurstellend - definitief nie 4 ster-gehalte nie.

Omgewing onnet en het soos 'n rommel werf gelyk weens bouery en verbeterings wat tans aan die gang is. Tuin en omgewing verwaarloos. Kamer was ok, maar met kaste vol ou klere. Badkamer klein en beknop met geen plek om goed neer te sit. Ontbyt was smaaklik maar standaard. Vrugte was effens oorryp. Ons het meer verwag.

Nauntons Guest House se terugvoer

Good Day,

We thank you for sending us the rating.

Nauntons Guest House is situated just outside Ladysmith on a farm.

Our venue was struck by lightning in January 2020 and burnt down to the ground, destroying most of our beautiful garden. The venue is being re-built now but due to winter, lockdown and shortage of water in our area, the process is taking longer than anticipated.

A section of the cupboard in this room is marked "Private Property" and there is plenty space for the guests use.

As for the bathroom - Toilet, shower and bath is separate from each other.

We are always complemented on our spread for breakfast. In this Covid time we have to abide with the rules.

However, we do apologise for any inconvenience caused for the guests.



Nauntons Guest House
Tony W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony W

Baie gemaklik, skoon, ons was upgegrade na 'n groter kamer, met 'n baie goeie ontbyt.

Vriendelike gasvryheid.

Marilise V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Pragtige verblyf.

Ons is met vriendelikheid ontvang en 'n opgradering na 'n groter kamer teen geen ektra koste is aangebied. Pragtige eetsaal en rustige omgewing.

Louise R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R

Pragtige dekor, netjies, skoon, gasvrye staf en lekker kos.

Netjiese, skoon gastehuis met pragtige dekor, vriendelike en gasvrye staf en heerlike kos. Persoonlike versoeke om die kamer vir ons huweliksherdenking op te maak was met entoesiasme gedoen (roosblare, kerse en sjampanje).

Suzaan M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan M

Gerieflik en netjiese verblyf.

Goeie waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies en binneversiering baie smaakvol.

Deon B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Excellent.

Really nice place to stay, clean and nice breakfast.

Gerrit H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit H

"Old World Charm" met moderne geriewe.

Baie aangename B&B digby Ladysmith. Pragtige blokkiesvloere met bypassende dekor. Baie aandag is geskenk aan die ambience en die eienaars het goed daarin geslaag. Ons badkamer was nuut en modern, maar die warmwaterdruk is effe teleurstellend. Ontbyt word vars gemaak volgens bestelling.

Dirk S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Lekker skoon, veilige verblyf.

Skoon, veilige oornagverblyf sonder onnodige fitterasies.

Julia S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia S

Uitstekend, onberispelik skoon, rustig, veilig en uiters vriendelike diens. Het julle alreeds by ander aanbeveel!

Ek wil julle graag komplimenteer oor julle uitstekende bestuur van Nauntons Guest House. Dit was so aangenaam. Julle vriendelikheid en die vriendelike personeel het ons onmiddellik opgeval. Dankie vir die netjiese en skoon kamers. Die lieflike omgewing en tuine dra by tot 'n rustige atmosfeer. Julle aandete en ontbyt was baie smaaklik en keurig aangebied. Ons sou weer daar wou oornag indien ons weer in daardie omgewing was.

Andre C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Baie lekker rustige atmosfeer.

Dit is 'n baie rustige, veilige en vriendelike gastehuis (selfs die sekuriteitswag het my verwelkom). Ek kan met vrymoedigheid hulle aanbeveel. Baie skoon en netjies ingerigte kamers. Aandete en ontbyt was baie lekker. Dankie aan gasvrou Courtney vir haar gasvryheid. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Johan M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie tevrede met die verblyf.

Baie lekker, mooi en netjies. Net 1 probleem, gesukkel om die persone aan diens in die hande te kry.

Antoinetta H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta H

Baie netjies en rustig.

'n Baie rustige atmosfeer. Baie netjies en almal baie vriendelik.

Alida D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Ek kan dit beslis aanbeveel.

Die kamers is netjies en skoon. Dit het soos vakansie gevoel! Baie dankie vir al jul moeite.

Adriaan Jj V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan Jj V

Uiters gerieflik en goed toegerus.

Alles was perfek. Personeel uiters behulpsaam.

Dries B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B

Lekker ervaring, ontvangs baie vriendelik, kan dit sterk aanbeveel.

Kan aanbeveel om hier oor te slaap, personeel baie vriendelik en behulpsaam!

Deidre F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre F

Baie lekker gebly!

Nauntons Gastehuis is 'n baie oulike plekkie om te bly en ek sal dit graag aanbeveel.

Christa V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Baie gerieflik, aangename en hulpvaardige personeel.

Almal by Nauntons gaan regtig uit hulle pad om die verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Die ontbyt was ook heerlik! Dankie ...

Erika V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Ons het heerlik gebly.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die lugversorger was wel nie baie effektief nie ...

Jap H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jap H

Verblyf was baie aangenaam en die ontbyt was 5-ster!

Die slaapvertrek was smaakvol en luuks en die ontbyt was voortreflik.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newcastle Road (N11), Modelkloof, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MmY5ODcyLTkxNDctNGY0ZC05MmE1LTIzZDI4N2I4ODNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Newcastle Road (N11) Model Kloof 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.521471607637 29.813895545616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang