Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 009 Studio Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-straat 1, Unit 9, Nautica, De Bakke, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nautica 009 Studio Flat is 'n lieflike see-uitsigwoonstel in die veilige Nautica-kompleks in De Bakke, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat naby die kus wil wees.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die solderslaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks. Die eenheid is ongeveer 1 km vanaf Santosbaai en 2,3 km vanaf Diaz-strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Nautica 009 Studio Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ruan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Bakke-straat 1, Unit 9, Nautica, De Bakke, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 009 Studio Flat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-straat 1, Unit 9, Nautica, De Bakke, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA688029f0708e87e2b266a37f0dcd7278db713ef273e3f5772d051e2b9fca44c34ac1715b695ccba1db96b5d24e74a93e6847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Bakke Street Unit 9, Nautica 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171461619738 22.123144816603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang