Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 311

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 135 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nautica 311 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in De Bakke, Mosselbaai, net 'n entjie vanaf Santosstrand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n vakansie naby die kus.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea met lugversorging bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek en 'n draagbare braai, 'n ideale plek vir 'n skemerkelkie met see-uitsigte in die verte. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en bied veilige onderdakparkeerplek. Dit is ideaal geleë naby winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 164

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 135
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 135
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a43c04339bf0270a3ffef66269c02bdb5e9a881038e819426214bf47091db8093bb81954d1b5028e51bd2d4063ad3f28384?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 135 per nag (plek vir 4) 1 Bakke Street De Bakke 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.171875647744 22.122904037959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang