Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 209

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie oulike woonstel, goed geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste André Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te kon hê. Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop dat jy in die toekoms weer by Nautica 209 sal tuisgaan. Beste wense. Groete Anniek

Ramon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

The stay was pleasant and the sea view and walks along the beach were just great! We had a lot to do every day, so we spent time in the apartment late at night and early in the morning, and all was just fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Thank you so much for your stay, Ramon. It was a pleasure having you. I appreciate your kindness and for replacing the globe at your own cost. I hope to accommodate you again in the future. Keep well. Kind regards. Anniek

Beatrix S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Keurige, skoon en vars woonstel in 'n stil omgewing met see-uitsig. Dit was heerlik om na 'n lang reis by Nautica 209 in te boek. Ons is vriendelik ontvang en die woonstel was skoon en netjies, linne heerlik vars en skoon. Die see-uitsig is lieflik en dit is binne stapafstand van winkels en die strand. Ons wil weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Beatrix. Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Julle het die woonstel so mooi skoon gelaat. Ons hoop regtig dat julle weer van Nautica 209 gebruik sal maak. Alles van die beste vir die toekoms. Beste groete. Anniek

Esmay V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier, met 'n tuis atmosfeer. Baie netjies en gerieflik, met 'n pragtige see-uitsig vanuit jou slaapkamer en sitkamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Esmay Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Dit was aangenaam om julle as gaste te kon hê. Alles wat mooi is vir die toekoms. Beste groete. Anniek

Fransa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gerieflike 2-slaapkamer woonstel met pragtige see-uitsig. Ons het baie lekker gebly in hierdie netjiese woonstel! Pragtige see-uitsig, gemaklike beddens en meubels. Als wat jy nodig het is daar! 'n Hysbak neem jou na die 2de vloer en daar is selfs 'n winkeltrollie, sodat jy al jou bagasie op een slag kan vervoer na die woonstel toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Fransa. Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Julle het die woonstel so mooi skoon gelaat. Hoop beslis om julle in die toekoms weer te huisves. Beste wense, Anniek.

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

An absolute gem of a stay at exceptional value for money. Wow, what a gem - value for money! Not on the beach but a lovely view of the Strand beach and sea from both the lounge and main bedroom, and a quick walk and you are on the beach. Nice quiet street! Spotlessly clean and the most comfortable beds. The covered secure parking was welcomed, and availability of a smart TV to sign into our Netflix was a bonus. It indeed was a home away from home. Everyone was so helpful and friendly - will 100% book if we return to Strand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Dear Debbie, It was an absolute pleasure to have you spending time at our apartment. I'm so glad to hear that you enjoyed your stay. Thank you for looking so well after the apartment and for leaving it spotless. I appreciate your kind words. I trust that you will use Nautica 209 again. Take care. Kind regards, Anniek

Danell-mari S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig. Ons het so lekker gebly, so rustig, en die see-uitsig was asemrowend. Anniek het ons so mooi gehelp as ons enige vrae gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Danell-mari. Dit was 'n voorreg om jou as 'n gas te kon hê. Elsabé se terugvoering was dat julle die woonstel silwerskoon gelaat het. Baie dankie dat jy by Nautica 209 tuisgegaan het. Alles wat mooi is vir die toekoms. Beste groete. Anniek.

Ilse B
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Heerlik gekuier. Min gerus omdat ons alles in 'n kort tydjie wou doen. Baie lekker gewoon. Was min in die woonstel want daar is so baie om te doen in die omgewing tot in Kaapstad. Basies net daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anniek
Nautica 209
Beste Ilse. Ek is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Goed gaan. Groete Anniek

Mandy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Very nice. It was clean and was great living there for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anniek
Nautica 209
Beste Mandy Ek is jammer om te sien dat jou resensie se gradering vir - netheid 'n '3' is, maar in jou beskrywing jy die woonstel as netjies gevind het. Ons is verbaas, omdat Nautica 209 se netheid gradering altyd 'n '5' is deur al die vorige gaste, en daar word altyd seker gemaak dat die woonstel netjies en skoon is vir die volgende gaste. Baie dankie dat julle by Nautica 209 tuis gegaan het en dat julle julle verblyf geniet het. Alles van die beste. Vriendelike groete. Anniek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anniek Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f8199e3f535194f302fc6609d05c79dad0aad23952ee5e67fa8c154cd8066a36be905087309faacbfdf4cef6ecf78aad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 35 Victoria Street Nautica 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121783925993 18.83235223864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang