Nautica 209
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anniek Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Andre P - Aug 2024
Algehele gradering
Baie oulike woonstel, goed geleë.
Nautica 209 se terugvoer
Beste André
Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te kon hê.
Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop dat jy in die toekoms weer by Nautica 209 sal tuisgaan.
Beste wense.
Groete
Anniek
Ramon H - Apr 2024
Algehele gradering
The stay was pleasant and the sea view and walks along the beach were just great!
Nautica 209 se terugvoer
Thank you so much for your stay, Ramon. It was a pleasure having you. I appreciate your kindness and for replacing the globe at your own cost. I hope to accommodate you again in the future. Keep well.
Kind regards.
Anniek
Beatrix S - Mrt 2024
Algehele gradering
Keurige, skoon en vars woonstel in 'n stil omgewing met see-uitsig.
Nautica 209 se terugvoer
Beste Beatrix. Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Julle het die woonstel so mooi skoon gelaat. Ons hoop regtig dat julle weer van Nautica 209 gebruik sal maak. Alles van die beste vir die toekoms. Beste groete. Anniek
Esmay V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, met 'n tuis atmosfeer.
Nautica 209 se terugvoer
Beste Esmay
Ek is baie bly dat julle dit geniet het.
Dit was aangenaam om julle as gaste te kon hê.
Alles wat mooi is vir die toekoms.
Beste groete.
Anniek
Fransa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike 2-slaapkamer woonstel met pragtige see-uitsig.
Nautica 209 se terugvoer
Beste Fransa. Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Julle het die woonstel so mooi skoon gelaat. Hoop beslis om julle in die toekoms weer te huisves. Beste wense, Anniek.
Debbie B - Feb 2024
Algehele gradering
An absolute gem of a stay at exceptional value for money.
Lees meerNautica 209 se terugvoer
Dear Debbie,
It was an absolute pleasure to have you spending time at our apartment. I'm so glad to hear that you enjoyed your stay. Thank you for looking so well after the apartment and for leaving it spotless. I appreciate your kind words. I trust that you will use Nautica 209 again.
Take care.
Kind regards,
Anniek
Danell-mari S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Nautica 209 se terugvoer
Beste Danell-mari.
Dit was 'n voorreg om jou as 'n gas te kon hê. Elsabé se terugvoering was dat julle die woonstel silwerskoon gelaat het.
Baie dankie dat jy by Nautica 209 tuisgegaan het. Alles wat mooi is vir die toekoms. Beste groete.
Anniek.
Ilse B - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Min gerus omdat ons alles in 'n kort tydjie wou doen.
Nautica 209 se terugvoer
Beste Ilse.
Ek is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Goed gaan.
Groete
Anniek
Mandy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice.
Nautica 209 se terugvoer
Beste Mandy
Ek is jammer om te sien dat jou resensie se gradering vir - netheid 'n '3' is, maar in jou beskrywing jy die woonstel as netjies gevind het. Ons is verbaas, omdat Nautica 209 se netheid gradering altyd 'n '5' is deur al die vorige gaste, en daar word altyd seker gemaak dat die woonstel netjies en skoon is vir die volgende gaste.
Baie dankie dat julle by Nautica 209 tuis gegaan het en dat julle julle verblyf geniet het.
Alles van die beste.
Vriendelike groete.
Anniek
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-straat 35, Nautica, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang