Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 207

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Nautica 207
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Berto P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berto P

Baie goeie waarde vir geld vakansie.

Baie lekker gebly, goed ontvang en heeltyd gekommunikeer. Baie netjies.

Nautica 207 se terugvoer

Hi Berto, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly jul het die vakansie geniet. Hoop om gou weer van julle te hoor.

Nautica 207
Juanita V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Gemaklik, als wat nodig is.

Als wat jy kan nodig hê, was daar. Vriendelike diens. Woonstel is skoon en gemaklik, naby als.

Nautica 207 se terugvoer

Altyd lekker om te weet die gaste is tevrede. Hoop om sommer gou weer van jul te hoor.

Nautica 207
T M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
T M

Was relaxing.

Apart from an issue with the bedding, it was lovely.

Nautica 207 se terugvoer

Thamandrie, I'm just glad we could sort the issue with the bedding as this has never happened before. Trust and hope to hear from you again soon.

Nautica 207
Chantal C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C

Naweek verblyf vir Iron Man Mosselbay 2022.

Die ligging van die plekkie was perfek oorkant die transition area. Die plekkie wat skoon en netjies en Tilla het uit haar pad gegaan om seker te maak ons bly lekker. Sal hulle enige tyd aanbeveel, want 'n mens kry definitief waarde vir geld met vriendelike diens.

Nautica 207 se terugvoer

Dankie Chantal. Ek is bly julle was tevrede met die verblyf. Hoop om gou weer van julle te hoor.

Nautica 207
Charles G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

Wonderlike verblyf! Skoon en netjies en presies wat ons wou hê!

Ons het dit so geniet! Perfek aan ons behoeftes voldoen!

Nautica 207 se terugvoer

Charles, baie dankie en ek hoop om sommer gou weer van jul te hoor. Bly julle was tevrede met alles.

Nautica 207
Nadia A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia A

Lovely.

Dit is netjies, gerieflik en ons sal beslis weer Nautica 207 besoek. Die diens is ook 100%. Dankie.

Nautica 207 se terugvoer

Baie dankie. Jul is enige tyd welkom.

Nautica 207
Howard S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard S

Rustige wegbreekplekkie.

Baie netjies en eenvoudig.

Nautica 207 se terugvoer

Baie dankie. Jy en jou gesin is enige tyd weer welkom.

Nautica 207
Rochelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Very relaxing. Close to everything. Peaceful.

Had a wonderful stay. Easy in, lock up and go.

Nautica 207 se terugvoer

Thank you so much. Glad you enjoyed your stay and hope to hear from you soon.

Nautica 207
Gerrit W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit W

Fantasties netjies en skoon, regte waarde vir geld!

Baie dankie!

Nautica 207 se terugvoer

Baie dankie Gerrit. Lekker om te weet die gaste is tevrede. Julle is altyd welkom.

Nautica 207
Jolita J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolita J

Baie goed ingerig en naby Diaz strand.

Sien sterre.

Nautica 207 se terugvoer

Baie dankie en hoop om gou weer van jul te hoor.

Nautica 207
Elzane P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane P

Die eenheid is wonderlik ingerig. Binne bereik van fasiliteite.

Sal beslis weer daar bespreek. Die eienaar is dierbaar en was baie behulpsaam met die bespreking.

Nautica 207 se terugvoer

Baie dankie en ek is bly jul het dit geniet. Enige tyd is jul welkom.

Nautica 207
Aldine P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldine P

Vakansie was baie lekker. Ek het dit verskriklik baie geniet. Sal beslis weer teruggaan na Nautica 207.

Ek dink daar moet net 'n inventaris opgestel word wat voltooi moet word as die persoon inboek en dan weer voltooi moet word as die persoon uitboek saam met die persoon wat die sleutel oorhandig, aangesien daar 'n breekskadefooi betrokke is. Maar andersins is daar geen probleme nie.

Nautica 207 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en jul is enige tyd weer welkom hier. Sal beslis die inventaris uitsorteer vir die toekoms.

Nautica 207
Brian W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian W

Pragtig, home from home.

Het dit terdeë geniet. Sal weer kom.

Nautica 207 se terugvoer

Baie dankie ek is bly jul het dit geniet en kan nie wag om gou weer van julle te hoor.

Nautica 207
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApYBz5JPuXpvFvyjV27YJSeMffNDMsAnfaUHTQM4JIhMTujwPkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 1 Bakke Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.171837142923 22.123036480951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang