Nautica 207
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Berto P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld vakansie.
Nautica 207 se terugvoer
Hi Berto, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly jul het die vakansie geniet. Hoop om gou weer van julle te hoor.
Juanita V - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, als wat nodig is.
Nautica 207 se terugvoer
Altyd lekker om te weet die gaste is tevrede. Hoop om sommer gou weer van jul te hoor.
T M - Jan 2024
Algehele gradering
Was relaxing.
Nautica 207 se terugvoer
Thamandrie, I'm just glad we could sort the issue with the bedding as this has never happened before. Trust and hope to hear from you again soon.
Chantal C - Nov 2022
Algehele gradering
Naweek verblyf vir Iron Man Mosselbay 2022.
Nautica 207 se terugvoer
Dankie Chantal. Ek is bly julle was tevrede met die verblyf. Hoop om gou weer van julle te hoor.
Charles G - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf! Skoon en netjies en presies wat ons wou hê!
Nautica 207 se terugvoer
Charles, baie dankie en ek hoop om sommer gou weer van jul te hoor. Bly julle was tevrede met alles.
Nadia A - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely.
Nautica 207 se terugvoer
Baie dankie. Jul is enige tyd welkom.
Howard S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreekplekkie.
Nautica 207 se terugvoer
Baie dankie. Jy en jou gesin is enige tyd weer welkom.
Rochelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Very relaxing. Close to everything. Peaceful.
Nautica 207 se terugvoer
Thank you so much. Glad you enjoyed your stay and hope to hear from you soon.
Gerrit W - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties netjies en skoon, regte waarde vir geld!
Nautica 207 se terugvoer
Baie dankie Gerrit. Lekker om te weet die gaste is tevrede. Julle is altyd welkom.
Jolita J - Des 2022
Algehele gradering
Baie goed ingerig en naby Diaz strand.
Nautica 207 se terugvoer
Baie dankie en hoop om gou weer van jul te hoor.
Elzane P - Okt 2021
Algehele gradering
Die eenheid is wonderlik ingerig. Binne bereik van fasiliteite.
Nautica 207 se terugvoer
Baie dankie en ek is bly jul het dit geniet. Enige tyd is jul welkom.
Aldine P - Jan 2020
Algehele gradering
Vakansie was baie lekker. Ek het dit verskriklik baie geniet. Sal beslis weer teruggaan na Nautica 207.
Nautica 207 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en jul is enige tyd weer welkom hier. Sal beslis die inventaris uitsorteer vir die toekoms.
Brian W - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, home from home.
Nautica 207 se terugvoer
Baie dankie ek is bly jul het dit geniet en kan nie wag om gou weer van julle te hoor.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang