Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 301

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jeflin-gail D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ek het die aandag aan detail waardeer wat my verblyf spesiaal gemaak het. Ons het verlede naweek ongelooflik by Nautica gebly. Ek sal Nautica sterk aanbeveel vir iemand wat op soek is na 'n ontspanne en onvergeetlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het vier nagte daar tuisgegaan. Die plek was baie netjies en skoon met ons aankoms. Ons is vooraf duidelik per boodskap ingelig oor die parkering, die geyser en die gasstoof deur die eienares, Charmaine. Alles was baie netjies en skoon en die uitsig oor die baai was iets besonders. Ek het 'n klagte gehad oor die WiFi wat bietjie stadig was, aangesien ek heelwat werk moes doen met die internet. Dit was geen probleem vir Charmaine nie en sy het dadelik gereël om die spoed te verhoog, waarvoor ek baie dankbaar was. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel! Baie dankie, Charmaine. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer daar bespreek wanneer ons in daai omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Absoluut perfek. Baie mooi uitsig. Die woonstel is baie gerieflik ek netjies. Die eienaars het baie aandag aan selfs die kleinste detail gegee. Daar is alles en meer wat jy kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matshediso S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Awesome! Will recommend it to anyone. The place and the view location was perfect and very safe and secure. The kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons het uitstekende diens vanaf die eienaar ontvang wat ons gedink het bestaan nie meer in Suid Afrika nie! My man sukkel met sy gesondheid en moet dus in 'n omgewing tuisgaan waar dit uiters skoon moet wees aangesien hy maklik infeksie opdoen. Ons het a.g.v. omstandighede baie laat die nag by ons bestemming opgedaag, sy het gereël dat die sekuriteit ons gaan wys waar die woonstel is, asook die parkering. Daar is ook 'n trollie vir die bagasie aangebied. Die storte is so ruim ons kon 'n stoel vanaf die balkon daarin sit sodat my man veiliger voel en nie dalk sy balans verloor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Nautica 301
Dankie Elsabie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.

Zephian A
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Uitsig om van te droom. Dankie vir lekker kuier by Nautica 301. Alles wat ons nodig gehad het. Pragtige uitsig. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Nautica 301
Dankie Lize, ek is so bly dat julle n heerlike wegbreek gehad het.

Marshall A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Daar's nie woorde nie. Hemel op Aarde. Charmaine en haar man is twee ongelooflike gashere. Beslis het hulle daardie ekstra myl vir hul gaste geloop. Dit was geensins nodig nie, maar tog het hulle hul gaste gemaklik laat kuier. Die plekkie is enige persoon se droom. Dis 'n huis weg van jou huis. Dis so rustig wanneer jy daar instap, ruik so lekker en is so netjies. Die woonstel bevat ook alles wat jy ooit sal nodig kry. Die atmosfeer, alles, alles was top gehalte. Die hoogtepunt vir ons was "die Symphony" wat voor ons deur geanker was vir 'n dag en 'n nag. Dit was die beste uitsig. Ek dink nie enige een sal weer so gelukkig wees om dit as deel van jou uitsig en as deel van jou kuiertjie by Nautica vanaf die woonstel te sien nie. Dit was regtig een van ons beste en lekkerste wegbreke ooit. Nautica gaan ons beslis weer sien, beslis. Ons het so baie navrae gekry oor die pragtige foto's en het reeds Nautica aanbeveel. Dus beslis waarde vir jou geld. Nogmaals baie duisende dankies Charmaine en man. Rykste seëninge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Nautica 301
Dankie Marshall, ek so bly julle het 'n fantastiese naweek gehad.

Willie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie skoon en netjies. Ligging is perfek. Netflix en verskeie TV-kanale was baie gerieflik op die reënerige dae met kids. Hoofpad is baie besig en raserig en is die enigste kritiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Netjiese woonstel met alles wat jy kan nodig kry. Mooiste see-uitsig. Vriendelikste en behulpsaamste eienaars. Ons het heelik gebly. Baie gerieflike woonstel met die mooiste see-uitsig. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal julle beslis aanbeveel en self ook weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Nautica 301
Dankie Michele Vir mooi terugvoer Waardeer Groete

Megan V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Lekker gebly, vreeslik geniet. Uitsig is baie mooi, woonstel is goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Nautica 301
Baie dankie Sanet,ek is baie bly dat julle 'n heerlike desember vakansie by die see gehad het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddaae2428c63a13b16fb816ae53cf0c1d570ed1c02fd3cf69aa75c5b2cc1778955226ca79f30a3e2cc39aeaa2c827eaede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 1 Bakke Street Unit 301 Nautica 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171869 22.1232296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang