Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 301

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 301 is in Die Bakke, Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel op die derde verdieping beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word vir gaste se gerief voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit spog ook met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, lugversorging en 'n TV met DStv, Showmax en Netflix. Gaste kan maaltye om die etenstafel in die eetarea geniet.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die leefarea loop uit op 'n balkon met pragtige see-uitsigte, en heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Die eiendom het 'n omskakelaar en gasstoof. Gaste kan die TV en Wi-Fi gebruik tydens beurtkrag.

Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied. Dié gebou spog ook met 'n hysbak, asook 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jeflin-gail D
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het die aandag aan detail waardeer wat my verblyf spesiaal gemaak het. Ons het verlede naweek ongelooflik by Nautica gebly. Ek sal Nautica sterk aa...
Sien meer
Sep 2024
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het vier nagte daar tuisgegaan. Die plek was baie netjies en skoon met ons aankoms. Ons is vooraf duidelik per boodskap ingelig oor die parkering,...
Sien meer
Okt 2023
Petra K
5.0
Absoluut perfek. Baie mooi uitsig. Die woonstel is baie gerieflik ek netjies. Die eienaars het baie aandag aan selfs die kleinste detail gegee. Daar i...
Sien meer
Apr 2023
Elsabie A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het uitstekende diens vanaf die eienaar ontvang wat ons gedink het bestaan nie meer in Suid Afrika nie! My man sukkel met sy gesondheid en moet du...
Sien meer
Mrt 2023
Zephian A
5.0
Uitsig om van te droom. Dankie vir lekker kuier by Nautica 301. Alles wat ons nodig gehad het. Pragtige uitsig. Vriendelike diens.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddaae2428c63a13b16fb816ae53cf0c1d570ed1c02fd3cf69aa75c5b2cc1778955226ca79f30a3e2cc39aeaa2c827eaede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 1 Bakke Street Unit 301 Nautica 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171869 22.1232296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang