Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 301

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 301 is in Die Bakke, Mosselbaai en bied gerieflike verblyf aan 'n klein gesin of groep. Dis naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Dié woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, lugversorging en 'n TV met DStv, Showmax en Netflix. Gaste kan hulle maaltye by etenstafel in die eetarea geniet.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en braaigeriewe.

Daar is 'n gaskookplaat en 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die Nautica-gebou bied ook 'n hysbak en 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jeflin-gail D
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het die aandag aan detail waardeer wat my verblyf spesiaal gemaak het. Ons het verlede naweek ongelooflik by Nautica gebly. Ek sal Nautica sterk aa...
Sien meer
Sep 2024
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het vier nagte daar tuisgegaan. Die plek was baie netjies en skoon met ons aankoms. Ons is vooraf duidelik per boodskap ingelig oor die parkering,...
Sien meer
Okt 2023
Petra K
5.0
Absoluut perfek. Baie mooi uitsig. Die woonstel is baie gerieflik ek netjies. Die eienaars het baie aandag aan selfs die kleinste detail gegee. Daar i...
Sien meer
Apr 2023
Elsabie A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het uitstekende diens vanaf die eienaar ontvang wat ons gedink het bestaan nie meer in Suid Afrika nie! My man sukkel met sy gesondheid en moet du...
Sien meer
Mrt 2023
Zephian A
5.0
Uitsig om van te droom. Dankie vir lekker kuier by Nautica 301. Alles wat ons nodig gehad het. Pragtige uitsig. Vriendelike diens.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddaae2428c63a13b16fb816ae53cf0c1d570ed1c02fd3cf69aa75c5b2cc1778955226ca79f30a3e2cc39aeaa2c827eaede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 1 Bakke Street Unit 301 Nautica 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171869 22.1232296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang