Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 402B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clam-weg 18, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 402B is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die vierde verdieping van die Nautica-kompleks net oorkant Dolphin-strand in Bloubergstrand. Dit het 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n pragtige uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en is langs 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met beperkte toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe op die grondverdieping wat 2 groot wasmasjiene en tuimeldroërs insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Nautica 402B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Clam-weg 18, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 402B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clam-weg 18, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb78864c80512a72e00acfdf666e939b88875146a90cfb6de6d0ff64f668a68521dd4f9e952c4c74031776d1382d7ff4d64c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.82484579711 18.479392218385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang