Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 403

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Uitstekende diens van bestuur en alles was 100% met ons aankom. Ek beveel definitief die plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Hi Andre. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was 'n aangename wegbreek vir 'n week. Die beste nog! Ons kom beslis weer. Nautica 403 is beslis 'n wenner. Die eenhede is modern toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die balkon het 'n pragtige uitsig oor die see, braaigeriewe, stoele en tafel en 'n borrelbad, alles onder 'n groot afdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Hi John, baie dankie vir die mooi resensie.

Alizia S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies. Ons sal vir seker weer kom kuier. Puik verblyf en diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Hi Alizia, baie dankie vir die mooi resensie.

Shireen N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Wonderful break at the sea. Our stay was wonderful. Amazing views and the accommodation had everything we needed. Will definitely be back! Terina is also a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Hi Shireen, thank you so much for the wonderful review. We are looking forward to accommodating you again.

Char L
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Wonderful place for a holiday. Beautiful, peaceful apartment, fantastic views and facilities. An amazing place to relax, yet close to amenities and activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Terina
Nautica 403
Hi Char, thank you for the amazing review.

Morne M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Fantasties. Ons verblyf was wonderlik gewees. Die eenheid is baie goed toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser ens. Die balkon het die mooiste uitsig en braaigeriewe waar mens heerlik kan ontspan terwyl jy die see bewonder. Die kinders het die borrelbad geniet. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Terina
Nautica 403
Hi Morne, baie dankie vir die ongelooflike resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Marthie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Uitstekend! Ons het heerlik gekuier by Nautica 403. Die ruim balkon, jacuzzi en pragtige onbelemmerde see-uitsig was vir ons die hoogtepunt. Die woonstel self is ook netjies en volledig ingerig met luuksighede soos 'n wasmasjien, droër en skottelgoedmasjien. Selfs voorsiening is gemaak vir beurtkrag! Paar klein herstelwerkies wat aandag nodig het, maar niks wat 'n heerlike vakansie bederf het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Hi Marthie, Baie dankie vir die mooi resensie.

Christine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker lang stoepkuiers. Die kombuis is baie lekker toegerus en die badkamers is mooi netjies. Dit was 'n aangename wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Hi Christine, baie dankie vir die mooi resensie.

Marius E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Besondere ligging in uitsonderlike pragtige plek. Die "attention to detail" was van die eerste blywende indrukke. Alles getuig van besondere goeie smaak, goeie meubels, goeie gehalte-eetgerei, beddens, beddegoed ens. Alles waaraan mens kan dink en benodig is daar om jou kuier so onvergeetlik moontlik te maak. Sal definitief weer daar gaan kuier, die heerlikste balkon om te kuier, met aangename, behulpsame bure. Sal Nautica 403 sonder huiwering aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Hi Marius, baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Nathasha P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantastic. I would recommend it any day of the year, the jacuzzi takes the cake. I would definitely come back for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Hi Nathasha, thank you so much for the amazing review. We are looking forward to accommodate you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe13385821b002114e41a4cb241fbafdce49f2961b5c062fa9fc6db759222c448a7ffef6630ee9a01cd5e7d3d82be26366386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 403 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171520954524 22.122930297623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang