Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 501

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estrellita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Nautica 501
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Harry G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry G

Luuksheid met 'n fantastiese see-uitsig.

Gerieflike eenheid met alles wat jy nodig het.

Hettie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V

We enjoyed our stay. Security is very friendly and helpful.

Nautica is centrally located and is very safe. The double bed was not so cosy and the mattress too soft. I will definitely recommend it to my friends and family.

Colleen W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen W

Value for money, we will visit Nautica 501, accommodation again.

This apartment is exactly as advertised, I would definitely return to Nautica 501. Thank you for an enjoyable stay, it was value for money. Thank you Estrellita and Rita for your friendly services.

Christo N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Ons het lekker gekuier.

Die woonstel was fantasties. My man sukkel om te loop, so die hysers was 'n pluspunt wat goed gewerk het. Wat ons wel gepla het, is dat die parkeerplek so ver weg was en die loopoppervlak half skuins loop. Die lig op die stoepie is nie helder genoeg wanneer hy die gasbraaier gebruik nie. Daar is ook geen plek op die algehele perseel om met hout / houtskool te braai nie. Die braaiplekke wat wel daar was, was vir die woonstelle op die eerste vloer.

Darel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Darel V

Was ok but will not book there in future.

We were not impressed. The passage light shines into Bedroom 2 and that makes the room very bright. There were no instructions on where to put the garbage bag, no extra toiletpapier, and maybe a little hand-wash liquid. There was no special welcome feeling.

Ronel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Absoluut wonderlik.

Die dekor is pragtig en daar is geen tekortkominge nie.

Nautica 501 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Nautica 501

Nautica 501
Jackie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie F

Very pleasant.

Perfect weather, loved the area.

Anneleen H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen H

Fantasties.

Ek is mal oor die seeuitsig. Eintlik was ek al 2 keer daar. En sal elke keer net daar wil gan bly. Die woonsel het als wat jy nodig het. Dit is 'n rustige veilige omgewing.

Nautica 501 se terugvoer

Beste Anneleen, baie dankie vir die goeie resensie.
Dit is altyd lekker om terugvoering te kry.
Ons sien uit om jou weer te akkommodeer.
Beste Groete,

Nautica 501
Ashley C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C

Die kuier was baie lekker. Daar was alles wat ons benodig het en ook die uitsig is so mooi.

Nautica 501 se eenheid is baie netjies en gasvry.

Louise Lambrechts L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise Lambrechts L

Heerlike verblyf in 'n luukse eenheid. Definitief aanbeveel!

Aanvanklik het die DStv nie gewerk nie. Maar Estrellita het soveel moeite gedoen om DStv in werking te kry.

Nautica 501 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering dit word opreg waardeer. Beste Groete

Nautica 501
Veronick P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronick P

Elegant en beslis waarde vir jou geld.

Met aankoms by Nautica was ons welkom. Die uitkyk op die pragtige Mosselbaai was asemrowend. Dit was baie netjies. Nautica het beslis ons verwagtinge oortref. En sal ons beslis weer sien.

Nautica 501 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, bly julle het julle verblyf by Nautica 501 geniet. Beste groete.

Nautica 501
Corine D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine D

Pragtige woonstel met al die nodige geriewe en dan nog n asemrowende uitsig.

Dit was 'n baie aangename kuier.

Franklin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin S

Asemrowend.

Die plek is ten volle toegerus tot jou gemak. Alles wat nodig het vir 'n perfekte wegbreek vir jou gesin. Sal definitief weer soontoe gaan en die plek aanbeveel vir my vriende en familie.

Nautica 501 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi positiewe terugvoer. Bly julle het die tyd geniet in Nautica 501.
Beste groete

Nautica 501
Lyne N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyne N

Netjies en rustig.

Die woonstel was baie netjies toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek. Sal beslis aanbeveel.

Nautica 501 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Beste groete

Nautica 501
Karin M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

View was gorgeous and the weather played well along.

Very quiet and relaxing. Our stay was pleasant, would definitely recommend and would love too return as well.

Nautica 501 se terugvoer

Thank you for the positive feedback. I am glad you enjoyed your stay at Nautica 501.

Nautica 501
Ockie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie V

Excellent stay.

Excellent Stay at Nautical 501.

Sjaska H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaska H

Awesome seaview, luxurious accommodation, beautiful memories.

The apartment fulfilled our expectations in every way. The owner sorted out minor issues efficiently and timeously. Altogether, great experience.

Mathilda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Plek met die mooiste uitsig!

Netjiese woonstel met alles in om jou verblyf gerieflik te maak. Dit is rolstoelvriendelik, parkering onder afdak en 24 uur-sekuriteit.

Ntho M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntho M

Superb.

It was great staying there.

Nautica 501 se terugvoer

Thank you for a wonderful feedback, glad you enjoyed your stay.

Nautica 501
Monique V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Fantastiese uitsig. Lekker gekuier.

Lekker gekuier in Mosselbaai.

Nautica 501 se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering, bly julle het die plekkie geniet.

Nautica 501
Cornelius D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D

Die woonstel is goed toegerus en naby alle fasiliteite.

Die geraas van die besige pad is baie steurend en is besig 24/7 sodat dit selfs moeilik is om die see te hoor. Daar is geen wandelroetes by die see nie en moeilik om n stappie langs die see te doen.

Anneleen H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen H

Fantasties.

Ek het van die rustige atmosfeer gehou en ek het die ligging baie geniet.

Lianda C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianda C

Pragtige en gerieflike woonstelle met die mooiste see-uitsig wat sentraal gelee is.

Nautica is goed toegerus met alles wat jy mag nodig he. Die woonstelle is naby die sakegebied asook heelwat heerlike eetplekke..

Marelisa I - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelisa I

Rustige atmosfeer. Pragtige omgewing.

Voel dadelik tuis.

Nautica 501 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Bly julle het die vakansie geniet.

Nautica 501
Belinda W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W

Baie goed, netjies en naby winkels en pragtige see-uitsig.

Ek en my man was saam met nog 'n egpaar vir die naweek by Mozz jazz. Goeie ligging, sentraal en pragtige plek. Baie veilig. Sal beslis weer gaan.

Esta S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S

Waarde vir geld.

Verblyf was aangenaam met uitstekende uitsig oor die see. Geen klagtes behalwe dat pad geraas met tyd steurend kan wees.

Natasha N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N

Heerlik!

Ons het heerlik gerus en elke oomblik geniet!

Nautica 501 se terugvoer

Baie dankie en so bly julle kon lekker rus.

Nautica 501
Lynn R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn R

Uitstekende verblyf. Sal definitief weer by Nautica 501 gaan bly.

Baie mooi en netjies en het alles in wat jy nodig het. Is 'n plek waar jy heerlik kan gaan ontspan met 'n wonderlike uitsig.

Andries S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Kwaliteit toerusting en meubels.

Lieflike eenheid met pragtige uitsig. Gemaklik ingerig en lekker groot. Billik geprys, dus waarde vir geld. Jammer dat daar geen ontvangs oor naweke is om probleme te hanteer of inligting te verskaf nie. Die TV werk nie en ons het die wêreldbeker gemis.

Hannes S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes S

Nie rêrig wat ons verwag het nie.

Dink persoonlik vir die prys kan daar baie beter gebied word soos WiFi. Skoonmaakdienste kan ook gelewer word wat tans net gedoen word sodra jy uitboek.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55d997f5e31b8fc799099b252ef406472e5ccb99e2400b649a040cb42fc626ff6141673b8987cc0c3a185e2456eca60d598f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 501 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1717395 22.1226922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang