Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 505

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jurie V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gerieflik, skoon, gemaklik met mooiste uitsig. Ons het elke oomblik geniet, die woonstel is so goed toegerus en was regtig so gerieflik met genoeg spasie vir ons 4. Ek moes werk van daar en dit was so gerieflik! Die detail om ons welkom te laat voel was regtig so hartverwarmend. Sal enige tyd weer daar bly. Mis dit al kla!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nautica 505
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle daar te ontvang, kom gerus weer.

Donel V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Die uitsig was ongelooflik. Hier kry jy rus vir die siel. Ongelooflik lekker gekuier. Alles wat jy nodig het is in die woonstel. Wasmasjien en tuimeldroeër was so gerieflik. Alles was netjies en skoon met aankoms. Hierdie plekkie sal ek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nautica 505
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Donel. Dit was 'n voorreg om julle daar te ontvang, kom gerus weer.

Esta L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het baie lekker gekuier en het die blyplek baie geniet. Die woonstel was ruim, netjies en aangenaam om in te bly. Die see-uitsig was wonderlik. Die sekuriteit en ander dienste was baie puik. Dit was aangenaam om met Elize te kommunikeer oor die verblyf. Sy het op elke e-pos gereageer en alles mooi verduidelik en terugvoer gegee. Nolene het ons ook baie mooi gehelp met die sleutel tydens ons inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nautica 505
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Kom gerus weer.

Daleen J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker gebly. Was heerlik sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nautica 505
Daleen, ek is bly julle het julle kuier geniet. Kom gerus weer.

Gerhard T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Beautiful apartment and view. From a beautiful sea view to a modern apartment and a washing machine, everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nautica 505
Gerhard, Baie dankie vir die goeie gradering, kom gerus weer. Elize

Erna V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2019

Netjies en skoon, net jammer twee van die lugversorgers het nie gewerk nie. Pragtige uitsig oor die hele baai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Nautica 505
Erna, Baie dankie vir die positiewe gradering, ek vra weereens verkoning vir die foutiewe aircons. Ons het ons bes probeer om 'n firma uit te kry om dit te herstel, maar almal was toe tot na Nuwejaar. Ons het wel reeds weer werk gemaak daarvan. Ons sou julle graag in die toekoms weer daar wou ontvang. Elize

Susan B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Wonderlik. Baie skoon, moderne volledig toegeruste woonstel. Fantastiese see uitsig. Ons het 'n onvergeetlike tyd gehad en sal definitief weer terug gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nautica 505
Susan. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Ons het werk gemaak van die aircon en ontvang julle graag in die toekoms weer. Elize

Juandre B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Ongelooflike lekker verblyf. Baie lekker gebly, luuks en die lugversorging het baie gehelp. Sal definitief weer daar gaan bly. Ongelooflike uitsig oor die top 4 strande rondom De Bakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nautica 505
Baie dankie Juandre, ek is bly julle het jul verblyf geniet, kom gerus weer.

Hannelie L
Lang verblyf
5.0
Des 2017

Heerlike vakansiehuis! Ons gesin het in Nautica 505 gebly oor die Desembervakansie 2017. Elize was baie behulpsaam met enige van ons vrae. Ons het die woonstel, ligging en alles vreeslik geniet. Ek sal met 'n geruste hart beslis die woonstel aanbeveel vir toeriste na Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nautica 505
Baie dankie Hannelie, ek is bly julle het jul verblyf geniet, kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c3d1169825d891a77ac0aeede99130ed72a75db46b088b92176d889d0d8e3e89f6c40c8239a8027b7ed907576d4968096b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1 Bakke Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.171726170787 22.122702974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang