Nautica 505
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jurie V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, gemaklik met mooiste uitsig.
Nautica 505 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle daar te ontvang, kom gerus weer.
Donel V - Des 2023
Algehele gradering
Die uitsig was ongelooflik. Hier kry jy rus vir die siel.
Nautica 505 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Donel. Dit was 'n voorreg om julle daar te ontvang, kom gerus weer.
Esta L - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en het die blyplek baie geniet. Die woonstel was ruim, netjies en aangenaam om in te bly. Die see-uitsig was wonderlik. Die sekuriteit en ander dienste was baie puik.
Nautica 505 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Kom gerus weer.
Daleen J - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nautica 505 se terugvoer
Daleen, ek is bly julle het julle kuier geniet. Kom gerus weer.
Gerhard T - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful apartment and view.
Nautica 505 se terugvoer
Gerhard,
Baie dankie vir die goeie gradering, kom gerus weer.
Elize
Erna V - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon, net jammer twee van die lugversorgers het nie gewerk nie.
Nautica 505 se terugvoer
Erna, Baie dankie vir die positiewe gradering, ek vra weereens verkoning vir die foutiewe aircons. Ons het ons bes probeer om 'n firma uit te kry om dit te herstel, maar almal was toe tot na Nuwejaar. Ons het wel reeds weer werk gemaak daarvan. Ons sou julle graag in die toekoms weer daar wou ontvang.
Elize
Susan B - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Nautica 505 se terugvoer
Susan. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Ons het werk gemaak van die aircon en ontvang julle graag in die toekoms weer.
Elize
Juandre B - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike lekker verblyf.
Nautica 505 se terugvoer
Baie dankie Juandre, ek is bly julle het jul verblyf geniet, kom gerus weer.
Hannelie L - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike vakansiehuis!
Nautica 505 se terugvoer
Baie dankie Hannelie, ek is bly julle het jul verblyf geniet, kom gerus weer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang