Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 505

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Nautica 505
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jurie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Gerieflik, skoon, gemaklik met mooiste uitsig.

Ons het elke oomblik geniet, die woonstel is so goed toegerus en was regtig so gerieflik met genoeg spasie vir ons 4. Ek moes werk van daar en dit was so gerieflik! Die detail om ons welkom te laat voel was regtig so hartverwarmend. Sal enige tyd weer daar bly. Mis dit al kla!

Nautica 505 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle daar te ontvang, kom gerus weer.

Nautica 505
Donel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donel V

Die uitsig was ongelooflik. Hier kry jy rus vir die siel.

Ongelooflik lekker gekuier. Alles wat jy nodig het is in die woonstel. Wasmasjien en tuimeldroeër was so gerieflik. Alles was netjies en skoon met aankoms. Hierdie plekkie sal ek vir seker aanbeveel.

Nautica 505 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Donel. Dit was 'n voorreg om julle daar te ontvang, kom gerus weer.

Nautica 505
Esta L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta L

Ons het baie lekker gekuier en het die blyplek baie geniet. Die woonstel was ruim, netjies en aangenaam om in te bly. Die see-uitsig was wonderlik. Die sekuriteit en ander dienste was baie puik.

Dit was aangenaam om met Elize te kommunikeer oor die verblyf. Sy het op elke e-pos gereageer en alles mooi verduidelik en terugvoer gegee. Nolene het ons ook baie mooi gehelp met die sleutel tydens ons inboek.

Nautica 505 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Kom gerus weer.

Nautica 505
Daleen J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen J

Baie lekker gebly.

Was heerlik sal weer terug gaan.

Nautica 505 se terugvoer

Daleen, ek is bly julle het julle kuier geniet. Kom gerus weer.

Nautica 505
Gerhard T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Beautiful apartment and view.

From a beautiful sea view to a modern apartment and a washing machine, everything!

Nautica 505 se terugvoer

Gerhard,
Baie dankie vir die goeie gradering, kom gerus weer.
Elize

Nautica 505
Erna V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V

Netjies en skoon, net jammer twee van die lugversorgers het nie gewerk nie.

Pragtige uitsig oor die hele baai.

Nautica 505 se terugvoer

Erna, Baie dankie vir die positiewe gradering, ek vra weereens verkoning vir die foutiewe aircons. Ons het ons bes probeer om 'n firma uit te kry om dit te herstel, maar almal was toe tot na Nuwejaar. Ons het wel reeds weer werk gemaak daarvan. Ons sou julle graag in die toekoms weer daar wou ontvang.
Elize

Nautica 505
Susan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Wonderlik.

Baie skoon, moderne volledig toegeruste woonstel. Fantastiese see uitsig. Ons het 'n onvergeetlike tyd gehad en sal definitief weer terug gaan soontoe.

Nautica 505 se terugvoer

Susan. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet. Ons het werk gemaak van die aircon en ontvang julle graag in die toekoms weer.
Elize

Nautica 505
Juandre B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre B

Ongelooflike lekker verblyf.

Baie lekker gebly, luuks en die lugversorging het baie gehelp. Sal definitief weer daar gaan bly. Ongelooflike uitsig oor die top 4 strande rondom De Bakke.

Nautica 505 se terugvoer

Baie dankie Juandre, ek is bly julle het jul verblyf geniet, kom gerus weer.

Nautica 505
Hannelie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Heerlike vakansiehuis!

Ons gesin het in Nautica 505 gebly oor die Desembervakansie 2017. Elize was baie behulpsaam met enige van ons vrae. Ons het die woonstel, ligging en alles vreeslik geniet. Ek sal met 'n geruste hart beslis die woonstel aanbeveel vir toeriste na Mosselbaai.

Nautica 505 se terugvoer

Baie dankie Hannelie, ek is bly julle het jul verblyf geniet, kom gerus weer.

Nautica 505
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c3d1169825d891a77ac0aeede99130ed72a75db46b088b92176d889d0d8e3e89f6c40c8239a8027b7ed907576d4968096b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1 Bakke Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.171726170787 22.122702974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang