Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 505

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nautica 505 is 'n moderne selfsorgwoonstel in De Bakke, Mosselbaai. Die woonstelkompleks is naby die strand geleë en bied pragtige uitsigte oor die see.

Die eenheid is op die vyfde verdieping geleë en is toeganklik met 'n hysbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Twee ekstra kinders kan op 'n dubbelslaapbank in die sitkamer geakkommodeer word.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die woonstel het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met DStv Premium. Dit maak oop op die balkon wat braaigeriewe en 'n sitarea het.

Die eenheid is op die vyfde verdieping geleë en is toeganklik met 'n hysbak. Daar is 'n 3,5 kW-omskakelaar wat al die ligte, proppe en Wi-Fi sal aanhou tydens beurtkrag. Bring asseblief jou eie media slimboks saam om DStv tydens beurtkrag regstreeks te kan stroom.

Die woonstelkompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad asook veilige onderdakparkeerplek vir een voertuig beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c3d1169825d891a77ac0aeede99130ed72a75db46b088b92176d889d0d8e3e89f6c40c8239a8027b7ed907576d4968096b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1 Bakke Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.171726170787 22.122702974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang