Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 508

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke-straat, Nautica 508, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 508 is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie De Bakke naby Mosselbaai. Die woonstel-eiendom is binne maklike bereik van die strand en bied pragtige uitsigte oor die see.

Dié woonstel op die vyfde verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea met lugversorging het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv-toegang.

Gaste geniet toegang tot gratis WiFi asook braaigeriewe en die gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Nautica 508
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Bakke-straat, Nautica 508, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 508 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke-straat, Nautica 508, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA826c83efe36610be3229d6e8e02dd20b16241005d5fa716ae1ff5577ccc4f875bc06336fcbdc1ed7d27751c35eef8b02b161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 De Bakke Street Nautica 508, De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1717395 22.1226922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang