Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 602

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Riana H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Gesellig, pragtige uitsig, goed gelee. Woonstel het 'n pragtige uitsig en is goed toegerus. Die enigste probleem is die parallelle parkering. Ek het 'n groot voertuig en met twee Ford Ranger bakkies wat aan weerskante parkeer, was dit 'n probleem. Veral as die een Ford Ranger nog 'n motorfiets ook op die parkering parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne R
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Awesome. Wonderful, pleasant, awesome. Clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Comfortable. It was great - we were in Mossel Bay for the Ironman triathlon and Nautica 602 was conveniently situated. It was also very comfortable and had everything that we needed. Just one thing - the room that looks onto the passage - perhaps a different blind for that window could be considered as the passage light was very bright!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Eienaar moet kyk na beter instandhouding van die eenheid. Vuil rooster. 2 x tafels baie wiebelrig, een binne en een buite. Beddegoed was vuil. Buite stoel gebreek. Hoofslaapkamer se ruit gekraak. Gee geen privaatheid as jy die badkamer wil gebruik of stort nie. Geen deure vir die badkamer nie. Lugversorger maak nie koud nie. Lugversorger was baie vuil binne. Ketel geroes. Vrieskas binne gemis. Probleme gehad om die sleutel te kry; daar word gesê dis by die sekuriteit, maar dit was nie, dit was in 'n slotkas by die deur en ek het geen kommunikasie van die eienaar gekry om die kode te kry nie. Daar is WiFi, maar geen wagwoord om op die WiFi in te teken nie. Eienaar kom nie terug na jou as jy bel nie. Van die blindings is gebreek. Eienaar moet regtig kyk na die instandhouding van die eenheid. Geen papbakkies nie. Geen plek om kos te bere nie, behalwe die yskas. Geen waaier of lugversorger in die slaapkamer nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Filipe
Nautica 602
It's unfortunate that your experience was not up to the high standards we usually provide to all our other guests, and we apologise for that. I always appreciate it when guests advise me of any items that are dirty or damaged so that I can attend to it immediately, either by replacing it or ensuring that the contracted cleaners pay attention to our unit. I am available 24/7 and if you had contacted me, I would have been able to advise where you could collect the keys and also assisted you with the WiFi that is active all the time and any other concerns that you may have encountered.

Melissa H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Perfection. Stunning views, close to the Town centre. Neat and tidy. 100% will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Filipe
Nautica 602
Dear Malissa Thank you for staying at our holiday apartment, Nautica 602. We are pleased that you and the family enjoyed your stay. You are most welcome to join us again Regards Filipe & Bernadette

Hennie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Puik. Mooi uitsig. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Filipe
Nautica 602
Good Day Hennie Thank you for the review that you have posted. We are glad that you enjoyed the apartment and the view, making it a memorable experience. You are most welcome to join us again and we look forward to seeing you and your family. Regards Filipe & Bernadette

Isabel C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Kos vir die siel. Ongelooflike uitsig oor die see is net wat 'n mens se siel nodig gehad het na 'n gejaagde 1ste kwartaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Filipe
Nautica 602
Dear Isabel We are glad that you enjoyed your stay at Nautica 602 and we look forward to welcoming you and your family back at any time. Regards Filipe & Bernadette

Alta M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Het baie lekker daar gebly. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Die see-uitsig is asemrowend van die woonstel af. Het dit baie geniet om daar te bly. Sal enige een aanbeveel om daar te bly. Baie dankie vir die lekker kuier daar. Jammer daar was nou nie WiFi nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Baie goeie ligging en goed toegeruste woonstel. Ons is net baie teleurgesteld oor die toestand van die woonstel met ons aankoms. Baie stowwerig - was nie skoongemaak met ons aankoms nie - vrou moes self die ergste stof skoonmaak. Buitelig was ook buite werking wat braai baie moeilik gemaak het in die aand. Verder het ons goeie diens van die kontakpersoon gehad.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Filipe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkeweg 1, Nautica 602, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf543c6e81043d97921bd6e0a9cfbeaa611a2e95392c0a7d5ae0ac8d6532b9ad4b9bc300427dfaf44e06b08b08238de54f393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 1 Bakke Road Nautica 602 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171411051372 22.122992652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang