Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 608

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Claudius H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome. Lovely getaway for friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ondanks die onstuimige weer was alles great. Ek kom beslis weer. Ek hou van die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia & Yasmin
Nautica 608
Goeie dag Adele Dankie vir die goeie resensie en julle is enige tyd welkom. Vriendelike groete. Sylvia George

Zane B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Nautica 608 is 'n fantastiese verblyf ervaring met 'n baie vriendelike en behulpsame eienaar. Baie dankie vir 'n bederf vakansie by Nautica!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia & Yasmin
Nautica 608
Goeie dag Zane Dis altyd lekker om so n mooi resensie te kry. Ek is bly julle het julle kuiertjie geniet. Vriendelike groete Elmarie Viljoen

Nicole E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was wonderlik. Verblyf was netjies en skoon. Uitsig was asemrowend. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia & Yasmin
Nautica 608
Goeie dag Nicole Baie dankie vir die mooi resensie. Ek laat weet die skoonmaak span. ek is verlore sonder die goeie mense. Vriendelike groete Elmarie Viljoen

Beth M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Beautiful views. Nautica 608 is a very well-equipped, neat apartment and the balcony is perfect for your morning coffee or evening gas braai with a beautiful sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia & Yasmin
Nautica 608
Good day, Beth Thank you for your beautiful review. It is always appreciated. Have a blessed day. Kind Regards, Elmarie Viljoen

Rudi P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Dankie vir 'n lekker naweek. Ons het baie lekker gebly en die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het. Dit was lekker naby aan Santos strand waar die IM 70.3 plaasgevind het waarvoor ons gereis het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sylvia & Yasmin
Nautica 608
Baie dankie, Rudi en familie, vir die pragtige resensie. Klantediens is ons prioriteit en ons is baie bly dat julle die tydjie daar geniet het. En baie geluk met die IM 70.3. Julle is altyd welkom. Groete Sylvia & Yasmin

Melissan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantastic. Vakansie was heerlik, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantasties. Nautica 608 was uitstekend. Ons het als tot ons beskikking gehad. Als was pragtig netjies en skoon. Groot bonus vir ons was die feit dat Nautica nie beïnvloed word deur beurtkrag nie. Elmarie was tops, sy was baie vriendelik en behulpsaam. Ons beplan om ons volgende wegbreek weer daar te bespreek. Uitsig ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie netjies! Baie goed geleë! Sal vir seker wees daar bly! Fantastiese bestemming vir 'n gesin! Almal was gemaklik en die WiFi vir die kinders is 'n bonus. Baie vriendelike diens en uitsig ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Baie netjiese apartment. Puik ligging en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia & Yasmin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZDUyODNiLTU2NDAtNGZjOC1hOTE5LWIzMDg3NmMxNjI4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 1 Whale Street Nautica 608 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.171813779285 22.122972607613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang