Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 608

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia & Yasmin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Nautica 608
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Claudius H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudius H

Awesome.

Lovely getaway for friends and family.

Adele W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Ondanks die onstuimige weer was alles great.

Ek kom beslis weer. Ek hou van die rustigheid.

Nautica 608 se terugvoer

Goeie dag Adele
Dankie vir die goeie resensie en julle is enige tyd welkom.
Vriendelike groete.
Sylvia George

Nautica 608
Zane B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane B

Nautica 608 is 'n fantastiese verblyf ervaring met 'n baie vriendelike en behulpsame eienaar.

Baie dankie vir 'n bederf vakansie by Nautica!

Nautica 608 se terugvoer

Goeie dag Zane

Dis altyd lekker om so n mooi resensie te kry. Ek is bly julle het julle kuiertjie geniet.

Vriendelike groete
Elmarie Viljoen

Nautica 608
Nicole E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E

Dit was wonderlik.

Verblyf was netjies en skoon. Uitsig was asemrowend. Sal definitief weer daar bly.

Nautica 608 se terugvoer

Goeie dag Nicole

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek laat weet die skoonmaak span. ek is verlore sonder die goeie mense.

Vriendelike groete
Elmarie Viljoen

Nautica 608
Beth M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth M

Beautiful views.

Nautica 608 is a very well-equipped, neat apartment and the balcony is perfect for your morning coffee or evening gas braai with a beautiful sea view.

Nautica 608 se terugvoer

Good day, Beth
Thank you for your beautiful review. It is always appreciated.
Have a blessed day.
Kind Regards,
Elmarie Viljoen

Nautica 608
Rudi P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi P

Dankie vir 'n lekker naweek.

Ons het baie lekker gebly en die eenheid het alles gebied wat ons nodig gehad het. Dit was lekker naby aan Santos strand waar die IM 70.3 plaasgevind het waarvoor ons gereis het.

Nautica 608 se terugvoer

Baie dankie, Rudi en familie, vir die pragtige resensie. Klantediens is ons prioriteit en ons is baie bly dat julle die tydjie daar geniet het. En baie geluk met die IM 70.3. Julle is altyd welkom.

Groete
Sylvia & Yasmin

Nautica 608
Melissan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissan C

Fantastic.

Vakansie was heerlik, sal beslis weer gaan.

Sunel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel V

Fantasties.

Nautica 608 was uitstekend. Ons het als tot ons beskikking gehad. Als was pragtig netjies en skoon. Groot bonus vir ons was die feit dat Nautica nie beïnvloed word deur beurtkrag nie. Elmarie was tops, sy was baie vriendelik en behulpsaam. Ons beplan om ons volgende wegbreek weer daar te bespreek. Uitsig ongelooflik.

Carien V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Baie netjies! Baie goed geleë! Sal vir seker wees daar bly!

Fantastiese bestemming vir 'n gesin! Almal was gemaklik en die WiFi vir die kinders is 'n bonus. Baie vriendelike diens en uitsig ongelooflik!

Jean V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean V

Baie netjiese apartment.

Puik ligging en diens.

Colin L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin L

Fantasties.

Ons woonstel was baie skoon en veral ons agent, Elmarie Viljoen, het fantastiese diens verskaf. My gesin beplan alreeds om binnekort weer een van die webtuiste se fasinstansies te besoek.

Nautica 608 se terugvoer

Baie dankie vir die sterk gradering. Dit is net n groot pleasier om julle tyd in Pragtige Mossel Baai so aangenaam as moontlik te maak vir julle.

Nautica 608
Bevan C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bevan C

Baie lekker plek om te bly. Naby die see en ander kuier plekke.

Net ver om te stap na die eenheid met bagasie, anders was alles baie lieflik.

Anwar J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwar J

Excellent.

One of the best holiday destination and place. Very nice.

Gerida G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida G

Baie lekker, gerieflik, eenheid is goed toegerus.

Sien sterre.

Nautica 608 se terugvoer

Baie dankie Gerida.
Ek gaan in November die Wi-Fi opkoppel.
Wil ook graag die kombuis toerusting opvul. Is daar iets wat ek kan by sit in die kombuis.
Laat weet gerus.
Vriendelike Groete
Elmarie

Nautica 608
Henry N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry N

Ons het ons tydjie geniet.

Baie genotvol, lekker vakansieplek en asemrowende see-uitsig.

Gayree G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gayree G

Flat was lovely, but basic necessities lacked.

Flat itself was lovely and beautiful location, however, microwave had no plate in so could not be used, no toiletpapier, handwash or dishwashing liquid, we had to go to the stores to purchase these basics which have always been in the previous self-catering units where we stayed.

Johann M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Goed toegeruste eenheid met lieflike uitsig oor Mosselbaai en see.

Nautica 608 bied waarde vir geld. Dit is veilig en die sekuriteit was baie behulpsaam. Ons het veral die lugreëling in die leefvertrek geniet, want Mosselbaai was uitsonderlik warm.

Mari S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Netjiese eenheid, volledig toegerus.

Netjiese eenheid wat volledig toegerus is. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Trudie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie B

Het verblyf geniet. Plek goed toegerus.

Baie lekker gekuier. Sal graag weer daar wil kuier.

Moederick M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moederick M

Not friendly staff. Not organised

Caretaker was rude and abrupt.

Choppie L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Choppie L

Baie lekker, gerieflik en skoon.

Ons het ons verblyf baie geniet en sal weer uitvind of dit beskikbaar is indien ons weer in daardie rigting gaan.

Nautica 608 se terugvoer

Baie dankie Choppie

Ek is bly julle het lekker gebly.
Julle is enige tyd welkom.
Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.

Vriendelike groete
Elmarie Viljoen

Nautica 608
Isabella V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella V

Alles en meer wat ons nodig gehad het!

Die plek het alles wat jy nodig sal hê weg van die huis af, dit is ook gerieflik toegerus met moderne kombuistoerusting, met gemaklike beddens en die ligging en uitsig is 100%. Het altyd veilig gevoel en die gebou en parkering was altyd netjies. Die sekuriteitspersoneel was behulpsaam en klokslag op hul pos enige tyd van die dag of nag. Sal definitief weer oorbly of ook aanbeveel. Het meer gekry as wat ons verwag het!!

Dean C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C

This is a stunning place and we enjoyed our stay.

This place was a stunning place which we enjoyed a lot. We are thinking of getting our own place in this area this is how much we enjoyed and we are thinking of going back in October again.

Nautica 608 se terugvoer

Dean

Thank you for your Stunning review. Thank you for the immaculate way you leave the apartment every time you visit.

You will always be welcome!

Kind Regards
Elmarie Viljoen

Nautica 608
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZDUyODNiLTU2NDAtNGZjOC1hOTE5LWIzMDg3NmMxNjI4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 1 Whale Street Nautica 608 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.171813779285 22.122972607613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang