Nautica 608
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sylvia & Yasmin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Claudius H - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Adele W - Sep 2023
Algehele gradering
Ondanks die onstuimige weer was alles great.
Nautica 608 se terugvoer
Goeie dag Adele
Dankie vir die goeie resensie en julle is enige tyd welkom.
Vriendelike groete.
Sylvia George
Zane B - Apr 2023
Algehele gradering
Nautica 608 is 'n fantastiese verblyf ervaring met 'n baie vriendelike en behulpsame eienaar.
Nautica 608 se terugvoer
Goeie dag Zane
Dis altyd lekker om so n mooi resensie te kry. Ek is bly julle het julle kuiertjie geniet.
Vriendelike groete
Elmarie Viljoen
Nicole E - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Nautica 608 se terugvoer
Goeie dag Nicole
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek laat weet die skoonmaak span. ek is verlore sonder die goeie mense.
Vriendelike groete
Elmarie Viljoen
Beth M - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful views.
Nautica 608 se terugvoer
Good day, Beth
Thank you for your beautiful review. It is always appreciated.
Have a blessed day.
Kind Regards,
Elmarie Viljoen
Rudi P - Nov 2023
Algehele gradering
Dankie vir 'n lekker naweek.
Nautica 608 se terugvoer
Baie dankie, Rudi en familie, vir die pragtige resensie. Klantediens is ons prioriteit en ons is baie bly dat julle die tydjie daar geniet het. En baie geluk met die IM 70.3. Julle is altyd welkom.
Groete
Sylvia & Yasmin
Melissan C - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Sunel V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carien V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies! Baie goed geleë! Sal vir seker wees daar bly!
Jean V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjiese apartment.
Colin L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Nautica 608 se terugvoer
Baie dankie vir die sterk gradering. Dit is net n groot pleasier om julle tyd in Pragtige Mossel Baai so aangenaam as moontlik te maak vir julle.
Bevan C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly. Naby die see en ander kuier plekke.
Anwar J - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent.
Gerida G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik, eenheid is goed toegerus.
Nautica 608 se terugvoer
Baie dankie Gerida.
Ek gaan in November die Wi-Fi opkoppel.
Wil ook graag die kombuis toerusting opvul. Is daar iets wat ek kan by sit in die kombuis.
Laat weet gerus.
Vriendelike Groete
Elmarie
Henry N - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het ons tydjie geniet.
Gayree G - Mrt 2021
Algehele gradering
Flat was lovely, but basic necessities lacked.
Johann M - Feb 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid met lieflike uitsig oor Mosselbaai en see.
Mari S - Feb 2019
Algehele gradering
Netjiese eenheid, volledig toegerus.
Trudie B - Jan 2019
Algehele gradering
Het verblyf geniet. Plek goed toegerus.
Moederick M - Apr 2019
Algehele gradering
Not friendly staff. Not organised
Choppie L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en skoon.
Nautica 608 se terugvoer
Baie dankie Choppie
Ek is bly julle het lekker gebly.
Julle is enige tyd welkom.
Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Elmarie Viljoen
Isabella V - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles en meer wat ons nodig gehad het!
Lees meerDean C - Jan 2018
Algehele gradering
This is a stunning place and we enjoyed our stay.
Nautica 608 se terugvoer
Dean
Thank you for your Stunning review. Thank you for the immaculate way you leave the apartment every time you visit.
You will always be welcome!
Kind Regards
Elmarie Viljoen
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang