Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 608

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 608 is in 'n kompleks in Die Bakke geleë en is 'n selfsorgwoonstel vir 4 mense met 'n see-uitsig.

Die woonstel het lugversorging vir gerief en het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, en hulle is ingerig met dubbel- en enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met Netflix en 'n DVD-speler wat oopmaak op 'n balkon wat oor die see uitkyk.

Parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, asook braaigeriewe. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Nautica 608 is naby blouvlagstrande sowel as verskeie winkelsentrums en restaurante geleë. Mosselbaai bied ook doendinge en besienswaardighede soos bergfietsry, en visvang, asook die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, die Hartenbos Waterpark en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Nautica 608
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia & Yasmin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 608 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZDUyODNiLTU2NDAtNGZjOC1hOTE5LWIzMDg3NmMxNjI4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 1 Whale Street Nautica 608 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.171813779285 22.122972607613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang