Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 609

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elmarie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, gemaklik, gerieflik met die mooiste view van sonsopkoms. Ons het verskriklik lekker gebly. Die plek is netjies, skoon en wel geleë. Ons sal dit hoogs aanbeveel en beslis terug wees. Die foto's doen nie die plek justice nie, dis baie mooier in regte lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlaine
Nautica 609
Dankie vir die goeie resensie. Ek is so bly julle het die kuier geniet, Elmarie. Hopelik sien ons julle binnekort weer

Jose S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

It was great. It was good and very central, easy access to all points of interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rion W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit is beslis waarde vir geld, skoon, veilig, alles wat jy nodig het. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlaine
Nautica 609
Dankie Rion, ons hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d1c102bbaae1dbf50203ed4157cd9fe220358614df17a21fb3786aa221439fbecb5bb4751eba043f8e6f9bdbd615b7dc8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Walvis Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.172039496739 22.122245084202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang