Nautica Deluxe
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rachel M - Des 2023
Algehele gradering
Well-equipped and charming apartment exceeded our expectations.
Lees meerNautica Deluxe se terugvoer
Dear Rachel, we are glad that you enjoyed your stay at Nautica. We look forward to your next visit. Stay safe and have a great year ahead.
The Nautica Team
Cladjeena V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Cladjeena, we glad you enjoyed your stay with us.
Please take care.
Nautica Team
Chantel B - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Nautica Deluxe se terugvoer
Hi Chantel, bly om te hoor alles was na smaak, altyd welkom. Hartlike dank. Nautica span
Bernadette B - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely great service. Thank you so much. We had a wonderful stay.
Lees meerNautica Deluxe se terugvoer
Liewe Bernadette, ons is bly ons kon van diens wees.
Hoop om julle weer te sien.
Nautica Span
Antoinette A - Apr 2022
Algehele gradering
We were welcomed by a friendly lady who opened the gate to show us the apartment, it was neat and clean and comfortable.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Antoinette, glad we could be of assistance and that you had a pleasant stay.
Take care and God bless.
Nautica Team
Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Johan, I am glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again.
Nautica Team
Yasmina A - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable, everything available that you can possibly think of. Best apartment this far we have stayed at including Strand's Beach Road.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Raseda, thank you for your valuable input. We certainly will make use of it, we are glad you enjoyed your stay with us.
With Appreciation,
Nautica Team
Mymoena I - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent unit with partial beach view.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Mymoena, review and content noted with appreciation.
Thank you Nautica Team.
Lowhann B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Lowhann, ons is bly julle het jul tyd geniet, julle is enige tyd welkom.
Met Dank
Nautica Span
Mabel R - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Baie veilig en ligging met see uitsig was fantasties.
Nautica Deluxe se terugvoer
Mabel, julle is enige tyd welkom , ons is net bly julle het jul tydtjie geniet, mooi bly.
Ghb B - Sep 2022
Algehele gradering
Veilig en bekostigbaar.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear G'rado,
Only a pleasure, hope to see you again.
Nautica Team
Abel E - Sep 2022
Algehele gradering
Ontvangs was puik. Verblyf was vinnig uitgewys en ons kon baie vinnig vestig.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Abel, dankie vir jul resensie, ons sal kyk na dalk 'n koningin-grootte bed.
Met dank
Nautica Span
Wentzel S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dit was goed om julle te leer ken , gaste so dierbaar soos julle is enige tyd welkom, met dank Nautica Span.
Peter G - Jan 2022
Algehele gradering
There was a damp smell in the apartment from the one cupboard where there is a geyser and a drain inside.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Peter G, our apology for any inconvenience caused, as the unit is on the third floor and the round window is tinted, we never had any challenges with our previous guest's, as the window gives a nice view of the ocean, however we will make use of the comment and fit a retractable blind in front of the window.
As for the smell, it was attended to , the P' trap went dry, as it is the over flow drain in case of emergency, overflow of the geyser.
Once again our sincere apology.
Nautica team.
Nicolene M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Nicolene, ons waardeer jul resensie en is bly julle het jul tydtjie met ons geniet.
Nautica Span
Elmarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies, 'n huis weg van die huis.
Nautica Deluxe se terugvoer
Julle is altyd welkom, bly julle het jul tydjie geniet.
Hein V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne atmosfeer
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Hein, ons is bly ons kon van diens wees, julle is altyd welkom.
Nautica span.
Franscois E - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome kliëntediens en wonderlike woonplek met als baie handig en goed ingerig. Ek sal dit enige tyd met gemak aanbeveel.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Francois, bly ons kon van diens wees, julle is altyd welkom.
Tristan J - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, was gegroet by die deur en huis was baie netjies.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Tristan, bly julle het jul tydtjie met ons geniet, julle is altyd welkom.
Nautica Span
Rinette V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Rinette, dankie vir jul resensie, ongelukkig, weens die misbruik van sommige gaste, en om die tariewe binne mark pryse te hou, moes ons die WIFI uitskakel. Ons sal alhoewel dit weer oorweeg.
Ongelukkig is daar nie n swembad nie, jammer. Onthou net julle is altyd welkom en hoop ons diens maak op vir dit.
Nautica Span.
Cecile M - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie verblyf, ongelukkig swak bestuur.
Lees meerNautica Deluxe se terugvoer
Liewe Helgaard, dankie vir jul resensie, ons sal definitief werk maak van alle punte genoem.
Met dank.
Francois L - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie waarde, baie netjies, skoon, gerieflik en modern, veilig, en veilige parkering.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Francois, ons is bly ons kon van hulp wees, julle is enige tyd welkom.
Met dank,
Nautica span
Inesca B - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Inesca,
We are glad you had a wonderful weekend, you are always welcome.
Nautica team
Ilke D - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxing accommodation. Neat and beautifully furnished apartment with a sea view.
Lees meerNautica Deluxe se terugvoer
Dear Ilke
we are glad you enjoyed your stay, hope to see you soon.
Take Care and God Bless
Leon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Die plek is netjies skoon en gerieflik.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Leon
Ons is bly dat julle Nautica gerieflik gevind het, dat julle die tydtjie geniet het en ons hoop om julle weer te sien.
Mooi bly onder die moeilike tyd wat ons in ons land beleef en kyk na jul self asseblief.
God seen
Nautica Span.
Madeleine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties, gerieflik, rustig, energiek.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Madeleine
Ons is dankbaar dat julle jul tydtjie by Nautica geniet het, jammer oor die DSTV wat nie onmiddelik aan was nie. Ons is net bly julle het die tydtjie geniet en sien uit daarna om julle weer te huisves.
Mooi Bly
Nautica Span.
Denzil G - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, veral die blyplek en die view.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Denzil, ons is dankbaar dat julle jul verblyf geniet het, en hoop om julle weer te sien. Ons waardeer jul opmerkings en ons strewe om diens te liewer na beste van ons vermoee.
Met Dank
Nautica Span
Cheslyn J - Feb 2020
Algehele gradering
Very good.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Cheslyn
We are glad you enjoyed your stay with us and hope to see you soon.
God Bless
Nautica Team
Heidi B - Feb 2020
Algehele gradering
Veilig, netjies regtig waarde vir jou geld.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Heidi
Ons is bly julle het jul tyd geniet by ons, julle is enige tyd hartlik welkom.
Nautica Span.
Stephne C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en mees gemaklike verblyf. 'n Aanbeveling dalk vir plafonwaaiers of aircon.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Fazel en Stephne, ons is bly julle het jul verblyf geniet, ons sal definitief kyk na jul aan beveeling.
Hartlike Groete,
Nautica Span.
John P - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese kuier in 'n stylvolle baie gerieflike woonstel.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe John, ons te Nautica is dankbaar dat jy en jou gesin die tydtjie geniet het, julle is enige tyd welkom.
Met Dank
Nautica Span
Antoinette W - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Antoinette, ons is bly dat julle jul tydtjie geniet het, julle is altyd welkom.
Nautica Span
Francois P - Feb 2020
Algehele gradering
Alles wat jy wil he op een plek.
Lees meerNautica Deluxe se terugvoer
Liewe Francois,
ons is bly ons kon van hulp wees, ek sal onmiddelik werk van jou aanbeveling maak, en dit onder die Regs Persoon van die gebou se aandag bring.
Met Hartlike Dank
Nautica Span.
Veronica M - Des 2020
Algehele gradering
Baie ontspannend in 'n uiters netjies plek.
Nautica Deluxe se terugvoer
Liewe Veronica, ons waardeer jul resensie, ons strewe om net ons beste te lewer.
Met dank
Nautica Span
Rene Darral B - Mrt 2020
Algehele gradering
It was good, peaceful and lovely.
Nautica Deluxe se terugvoer
Dear Rene
Thank you for your comments, we will definitely look into it, glad that you enjoyed your stay.
With appreciation.
Nautica Team
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 4, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang