Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Suid Verblyf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Veilig en gerieflik. See-uitsig is net 'n bietjie skraps. Baie lekker! Veilig en gerieflik. Het net 'n toaster gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Dankie vir julle terugvoer, Antoinette, en bly dat julle julle verblyf geniet het. Daar is 'n broodrooster in die kombuis - was seker net in een van die kaste gewees.

Charl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Alles was reg en ons sal weer daar bly as ons Kaap toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Bly om te sien dat julle 'n aangename verblyf by ons woonstel ervaar het Charl. Hoop om julle eendag weer te kan akkommodeer. Noel.

Martie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker gerus in die strand. Verblyf was gemaklik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Dankie vir die positiewe resensie, Martie - ons is bly dat julle 'n aangename verblyf ervaar het. Hoop om julle weer eendag te kan ontvang. Groete, Noel en Jenny

Erich N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Nice. Was baie lekker, sal weer gaan, net langer gaan om meer te sien en meer ervarings te hê en meer fotos te neem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Dankie vir jou resensie Erich - bly dat julle julle tyd geniet het - tyd het darem 'n manier om te vlieg wanneer jy jouself geniet. Hoop om julle weer eendag te kan ontvang. Groete, Noel en Jenny

Willem D
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Waarde vir geld en sentraal. Lekker gebly en alles wat jy nodig het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Dankie vir die positiewe resensie, Willem - bly julle het dit geniet. Hoop om julle een of ander tyd weer te kan ontvang. Groete, Noel

Charmaine S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Phenomenal. Elzabe the hostess was very helpful at all times, and the owner was very accommodating. Thank you - we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Dankie vir jou terugvoer, Charmaine. Ons is bly dat jou verblyf aangenaam was. Hoop om jou op 'n latere stadium weer te kan akkommodeer. Groete, Noel en Jenny.

Marina D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Nautica is 'n huis, weg van die huis! Uiters netjiese en goed toegeruste verblyf. Fantastiese, waarde vir geld verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Baie dankie vir jou resensie Marina - ons is bly dat jy jou kuier geniet het. Ons probeer om die woonstel so in te rig dat dit werklik soos jou huis weg van die huis moet voel. Ons hoop om jou een of ander tyd in die toekoms weer te kan ontvang. Dit was ons voorreg om jou te kon ontvang.

Lina V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Verblyf by Nautica Strand Suid baie geniet dankie. Baie dankie, Elsabe ,vir jou vriendelike en behulpsame ontvangs met ons aankoms. Waardeer! Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie oulike plek. Skoon en netjies. Bekostigbaar. Naby see en winkels. Eienaar sorg dat mens al die nodige inligting kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Bly dat julle julle tyd by Nautica geniet het - dankie vir die terugvoer en vroeër insette. Dit sal lekker wees om julle op 'n later stadium weer te ontvang. Sterkte en baie seën vir julle. Noel en Jenny Smit

Sulette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie gerieflik en lekker geleë. Ons het heerlik gekuier. Die woonstel is toegerus met alles wat nodig is. Dit was skoon en netjies en gerieflik. Sal beslis weer verblyf bespreek by Nautica Strand Suid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noel
Strand Suid Verblyf
Dankie Sulette, ek is bly om te sien dat julle julle verblyf baie geniet het. Ek verstaan dat julle dogter seker volgende jaar ook Varsity toe moet gaan, goeie geleentheid om weer by ons plekkie te kuier. Dit sal lekker wees om julle in die toekoms weer te ontvang. Sterkte en baie seën vir julle. Noel en Jenny Smit

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA750ea187faa4f8fe1d758e8050448ec662ce3c43b818afd64f02239d18be66c2e9310c7e0c6afea1dbf91233e3ba9c4ae976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 4 George Street Nautica 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121985453763 18.832264961052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang