Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Suid Verblyf

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Strand Suid Verblyf is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Van Ryneveld en is net 200 m van die strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n handreëling. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n elektroniese kluis en haardroër in die hoofslaapkamer en elke kamer het 'n waaier. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis en -leefarea bied genoeg pakplek vir kruideniersware en daar is 'n waaier in die leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffiemaker. Daar is ook 'n strykyster en strykplank beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n pragtige see-uitsig en gratis WiFi, Netflix en YouTube is beskikbaar.

Verder is daar 'n omskakelaar met rugsteunbatterye wat die ligte, TV en Wi-Fi aan die gang sal hou tydens beurtkrag.

Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die gebou het ook 'n hysbak en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die grondvloer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Antoinette V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en gerieflik. See-uitsig is net 'n bietjie skraps. Baie lekker! Veilig en gerieflik. Het net 'n toaster gemis.
Aug 2024
Charl V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Alles was reg en ons sal weer daar bly as ons Kaap toe gaan.
Jul 2024
Martie T
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerus in die strand. Verblyf was gemaklik en veilig.
Mrt 2024
Willem D
5.0
Waarde vir geld en sentraal. Lekker gebly en alles wat jy nodig het was daar.
Des 2023
Charmaine S
5.0
Phenomenal. Elzabe the hostess was very helpful at all times, and the owner was very accommodating. Thank you - we enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Suid Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA750ea187faa4f8fe1d758e8050448ec662ce3c43b818afd64f02239d18be66c2e9310c7e0c6afea1dbf91233e3ba9c4ae976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 4 George Street Nautica 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121985453763 18.832264961052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang