Strand Suid Verblyf
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Strand Suid Verblyf is 'n gerieflike en netjiese selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in Van Ryneveld, net 200 meter vanaf die strand, en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met sy eie en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n handreëling. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee 2 enkelbeddens. Daar is 'n elektroniese kluis en haardroër in die hoofslaapkamer en elke kamer het 'n waaier. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis en -leefarea bied genoeg stoorplek vir kruideniersware en daar is 'n waaier in die leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n koffiemaker toegerus. Daar is ook 'n strykyster en strykplank beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n pragtige see-uitsig en gratis WiFi, Netflix en YouTube is beskikbaar.
Verder is daar 'n omsetter met rugsteunbatterye wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag sal aanhou.
Veilige kelderparkering is vir 1 voertuig beskikbaar. Die gebou beskik oor 'n hysbak en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die grondverdieping.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Noel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Strand Suid Verblyf het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-straat 4, Nautica, Van Ryneveld, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang