Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica3

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, No. 3 Nautica, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R943 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica3 is 'n selfsorgwoonstel in Strand, Wes-Kaap, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n wegbreek saam met vriende of familie.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer bestaan uit 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n haardroër en 'n haarstrek vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n 3-sitplek-ontbyttoonbank. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis beskikbaar vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, saam met gratis WiFi-geriewe.

Die eenheid lei na 'n groot buite-area wat toegerus is met buitemeubels, 'n sambreel en 'n braai-area. Daar is een veilige parkeerplek met 'n motorafdak.

Die strand is 300 m se stap van die woonstel af, en daar is baie restaurante en kroeë naby om van te kies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simonne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • George-straat 4, No. 3 Nautica, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica3 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R943
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R943
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 4, No. 3 Nautica, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143b4cb226174f7d5f6f9ed46a9c0e065e8b2ed39e7e11d18a85d0e427bc73d82996ad00804abdaab1eaca35744dc21bdb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R943 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 George Street No. 3 Nautica 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.12166603605 18.832507107162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang